Argieffoto Die Afrikaanse musiekgroep Romanz gaan op 25 Julie vir die eerste keer sedert Februarie 2014 toe die groep ontbind het saam optree ten bate van ʼn geldinsameling vir Adam Barnard se stryd teen neuropatie. Barnard, wat vroeër lid was van Romanz, is geruime tyd gelede gediagnoseer met neuropatie-sindroom, wat gekenmerk word deur die verlies..
Lees verder…
Romanz sing weer – vir Adam
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!