Die Heuwels Fantasties (Foto: Facebook) “Ballade vir ʼn enkeling” en “Klein tambotieboom” is maar enkele van die treffers wat die gewilde Afrikaanse musiekgroep Die Heuwels Fantasties sonder twyfel een van dié suksesvolste, bekroonde groepe in Suid-Afrika gemaak het. Nou het dié groep pas hul jongste album, Okay!, uitgereik en vertel dié album is vol simboliek..
Lees verder…
Die Heuwels Fantasties praat oor jongste album
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!