Afrikaanse musiek is witwarm en vra om gehoor te word! Afrikaanse musiek vorm nie verniet een van die mees gewilde en bes-verkopende markte in die algehele Suid-Afrikaanse musiekbedryf nie. In 2009 was Juanita du Plessis en Theuns Jordaan se Bring jou Hart die land se bes-verkopende musiek-DVD. In dieselfde jaar was Elizma Theron en Nicholis..
Lees verder…
Afrikaanse Musiek is Witwarm!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!