Kaleidoskoop [promosie-artikel] ʼn Kaleidoskoop is ʼn outydse speelding wat mooi patrone en kleure maak sodra jy dit op ʼn ligbron rig en daardeur kyk. Dit is ook die naam van een van ons land se talentvolste groepe. “Ons vind inspirasie deur ons oë op Jesus – óns ligbron – te rig. Só hoop ons om..
Lees verder…