Dit blyk dat Zwele Mkhize nie sy eie departement se werk vertrou nie, want korrupsie en baantjies vir boeties word blootgelê by die departement van gesondheid, wat ‘n allemintige R150 miljoen bestee het aan minister Zweli Mkhize se media-onderhoude en perskonferensies, om sy beeld te bestuur en hom in die beste moontlike lig uit te beeld.
Lees verder…