Mpumalanga Landbou, wat met groot hartseer kennis geneem het van die tragiese dood van twee vredeliewende mense, op ‘n plaas naby Nelspruit op Saterdagaand 24 April, het die jongste aanval en moord van plaasbewoners, ten sterkste veroordeel. Mpumalanga Landou bevraagteken die uitlatings van LUR vir gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga, Mnr. Vusi Shongwe, rakende die voorval op 9 April op Pampoenkraal, Dirkiesdorp, wat moontlik kon bydra tot die motivering met betrekking tot die barbaarse moord op die weerlose moeder en seun.
Lees verder…