Sondagoggend, 19 April 2021 omstreeks 08:45, is owerhede in kennis gestel van ‘n veldbrand in die rigting van Philip Kgosana Drive. Die brand het vining uit beheer geraak en Kapenaars vrees vir die ergste soos die rooi gloed en digte rook in die lug hang.
Lees verder…