‘n Plaasaanval het plaasgevind by “The Ranch”, Woensdagaand 19 Mei 2021, net buite Witrivier in Mpumalanga, na ‘n man in sy sestigs beweging buite sy huis gehoor het. Ondanks herhaalde en talle oproepe en waarskuwing om nooit die deur oop te maak as ‘n geluid buite gehoor word, beweging buite gesien, of iets gebeur soos die krag wat afgaan nie, het hy sy deur oopgemaak “om ondersoek in te stel.”
Lees verder…