Net Ons Riviere Loop Vry is ‘n pas uitgereik enkelsnit wat nou beskikbaar is op meeste musiek platforms.
Lees verder…
Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
Enjoyed this post? Share it!
Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Moeg vir sogenoemde “onbevooroordeelde” berigte op platforms, wat slegs die belange van die meerderheid promoveer en weerspieël? Het U besef daar is nie so iets soos ‘n neutrale nuus platform nie? Moeg vir politieke korrektheid? Met ons help kan U of U gemeenskap nou ‘n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net) gratis.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
Familie, vriende en ‘n groeiende groep besorgde ondersteuners van Ashley Oosthuizen (22), ‘n jong Suid-Afrikaanse meisie, wat twee jaar gelede lewenslank in ‘n Thaise tronk toegesluit was, doen ‘n beroep op die ANC-regering in SA om dringend aandag aan haar saak te gee. Oosthuizen se familie vrees ook dat hulle haar nou min sal kan kontak, nadat sy onlangs na ‘n nuwe tronk verskuif is. Haar ouers het glo in Desember verlede jaar laas met haar gepraat.
Oosthuizen is op 8 Oktober 2020 op dwelmverwante aanklagte gearresteer nadat sy ‘n pakkie by haar werkplek ontvang het en daarvoor geteken het, al was dit nie aan Oosthuizen adresseer nie, maar aan die voormalige eienaar van die “Hot in the Biscuit“-restaurant in Koh Samui, waar sy was as drywer gewerk het. Die restaurant het ten tyde van die voorval aan haar destydse kêrel behoort, wat op sosiale media as Triss Nepps (Tristan Nettles) bekend gestaan het.
Oosthuizen is op die toneel in hegtenis geneem, skuldig
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
Hoe groot ‘n leuen sou jy vertel vir $156 miljard USD? ‘n Mens hoef net na die groot getalle wat betrokke is te kyk, om te besef dat Suid-Afrikaners gefop is, ter waarde van $156 BILJOEN USD! Suid-Afrikaners is letterlik met valse skuldgevoelens gekul om hul land aan globalistiese bankiers weg te gee, vir skynheiligheid. Suid-Afrikaners is ook mislei om hul agterkleinkinders se toekoms uit te verkoop. Tydens Apartheid was Suid-Afrika skuldvry, maar nadat Mandela vrygelaat is, het SA in 1992 reguit na die 4de plek van nasies met skuld in Afrika gespring! Nou in 2021 het Suid-Afrika die meeste buitelandse skuld in Afrika, nadat die ANC DUBBEL die buitelandse skuld van die 2de geplaaste land in Afrika, bestee het! Dink U nog die einde van Apartheid het enigiets met rassisme te doene gehad?
Soewereine Buitelandse Skuld word aan Globalistiese Banksters verskuldig, maak nie saak wie die land regeer of wie die burgers is nie! Ons agterkleinkinders
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Jesse Duarte Verteenwoordig Onwerkbare, Verouderde en Onrealistiese ANC Faksie-Denke oor Onteiening sonder Vergoeding
Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsregte het kennis geneem van Jesse Duarte, ANC Sekretaris-Generaal, se uitlatings oor Onteiening sonder Vergoeding tydens ʼn media konferensie Maandag. Tydens die onderhoud het sy op die ideologiese snaar voortborduur dat Onteiening sonder Vergoeding (OSV) die kern is van ekonomiese ontwikkeling. Die standpunt druis lynreg in teen..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Sommige ANC Jeug Liga van PR Partylyste Uitgelos – Ontstel Hulle Gaan hul Kans op Korrupsie Fees Mis en nie Miljoenêrs Word nie?
#BaBBEE – Daar is probleme in die ANC soustrein paradys nadat ANC jeugliga strukture woedend protesteer het oor hul uitsluiting van die lys van die PR raadslede. Interne verwoesting woed onder die heersende ANC nadat twee jeugliga streke, in die Vrystaat en Limpopo, hul woede uitgespreek het oor die uitsluiting van die jeug kandidate se name in die kandidatelys vir die komende plaaslike verkiesings. Gegewe die systemise korrupsie in munisipaliteite, is hulle seker kwaad hulle sal nie kans kry om belastingbetalers se geld te steel nie en nie miljoenêrs kan word nie.
Die veroordeling van die regerende party kom uit verklarings wat die ANC jeugliga in die Thabo Mofutsanyane distrik in die Vrystaat uitgereik het, en uit ‘n soortgelyke struktuur in die Vhembe distrik in Limpopo.
[embed]https://saukradio.com/wp-content/u
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Suid Afrikaners val nie vir Ramaphosa se Gladdebek nie – 82% sê Korrupsie Dieselfde of Erger Onder Cyril!
Twee derdes van Suid Afrikaners glo dat korrupsie die afgelope jaar toegeneem het, en helfte (49%) glo dat dit “baie toegeneem het.” Verder blyk dit uit ‘n opname dat mense nie net dink dat korrupsie erger geword het nie onder Ramaphosa, maar herken ook ‘n groot deel van die verkose amptenare en staatsamptenare, wat kamma korrupsie sou beveg, betrokke in korrupte aktiwiteite is.
Persepsies van sistemiese korrupsie in Suid Afrika oorheers al twee dekades lank in openbare debatte sedert ANC ‘n werkende eerstewêreldse staat gegee is. In sy vele vorme ondermyn korrupsie die doeltreffendheid van die staat, verswak die kwaliteit van openbare dienste en vernietig uiteindelik die openbare vertroue. In Suid Afrika was oudpresident Jacob Zuma en ‘n paar van sy bondgenote beskuldig van staatskaping, met die gebruik van die staat vir persoonlike gewin, wat instellings en staatsdepartemente vernietig eh uitgehol het.
Enjoyed this post? Share it!
China Toets Sinovac Entstof op SA Kinders – Offer Moontlike SinoVac Verpakkings Fasiliteit in SA as Lokaas!
Al is die Chinese CoronaVac entstof nie volledig in Suid Afrika goedgekeur of gebruik nie, word SA ingesluit met ander derde wêreld lande in die Fase III-proewe van Sinovac se entstof teen koronavirus siekte (Covid-19) by kinders en adolessente. Die bekendstelling van die Suid-Afrikaanse been is onlangs gehou in Pretoria, Suid-Afrika, waar ongeveer 2,000 kinders en adolessente van ses maande tot 17 jaar ingeskryf sal wees, om die veiligheid en doeltreffendheid van die CoronaVac entstof te toets, al wys resultate van proewe sover slegs 50% effektiwiteit. Die proewe sal wêreldwyd 14,000 kinders in Chili, die Filippyne, Maleisië, Kenia en Suid Afrika toets.
Terselfdertyd is die moontlikheid van ‘n verpakkings aanleg, wat as ‘n “vervaardigingsfasiliteit vir SinoVac” promoveer word, aangekondig, blykbaar om enige negatiewe reaksie te demp. Blykbaar vertrou die Chinese nie vir Afrika lande met die vervaardiging van hul entstof nie. Daar is ook kommer uitges
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
SA Howe nie Meer Sekuur nie! Hoe Lank Voor SA Balkaniseer en as ‘n Humanitêre Ramp Verklaar Word?
Dit is al duidelik dat SA se wetstoepassers, die polisie, nie geskik vir hul doel is nie, maar nou val die ANC howe self uitmekaar uit. Kuberkrakers het die howe in Suid-Afrika se netwerkstelsels binnegedring en dit lam gele, wat vrese laat ontstaan dat mense en besighede wat transaksies met die howe doen, se bankbesonderhede in die gedrang gekom het, en dalk openbaar word. Daar is ook wydverspreide onderbrekings van baie van die regering se webwerwe na ondergrondse internetkabels Vrydagoggend beskadig is. Terselfdertyd is die Potgietersrus-landdroshof en speurtak al vier dae sonder krag, na die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit die krag gesny het weens wanbetaling.
Die kuberaanval het howe genoodsaak om handelings opnametoerusting te gebruik sodat sake soos geskeduleer kan voortgaan, en ‘n skriftelike proses is ook gebruik om die gesinne van oorlede individue van die nodige dokumentasie te voorsien, om begrafnisse uit te kan uitvoer. Intussen word alle sake
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Afrika Unie Speel Weer Slagoffer Nieteenstaande dat “Ryk Lande” AGT Keer Meer Covid Sterftes per Miljoen Mense het!
Die Europese Unie se Afrika Unie het verklaar dat “ryk lande” moet ophou om Covid entstowwe op te berg, om te gebruik vir toekomstige boosters, wat nog nie nodig blyk te wees nie, maar moet dit liewer aan Afrika gee. Natuurlik speel AU alweer die bak hand rassekaart dat Afrika die ewige slagoffer is, om weer gratis goed te kry, maar die waarheid is dat Afrika taamlik lig van die hele pandemie afgekom het, nieteenstaande al die hoofstroom vreesaanjaging en propaganda nie. Die waarheid is dat Afrika slegs ‘n fraksie van die Covid sterftes het as Europa en VSA.
Die topgesondheidsbeampte van die Afrika-unie (AU), John Nkengasong, die direkteur van die kontinent se sentrums vir siektebeheer en -voorkoming (Afrika CDC), het Donderdag op ‘n nuuskonferensie “ryk lande” aangeval vir hul gretigheid om ‘n derde skoot Covid entstof toe te dien.
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- SEObotSEObot is a fully autonomous SEO robot for busy founders. Its AI agents research keywords, then write and publish SEO-optimised blog articles of about 3,000 words, with internal and external links, images, fact checking and monthly re-linking. It also does programmatic SEO and backlinks, syncs with WordPress, Webflow, Ghost, Framer, Shopify and more, and writes […]
- SaaS EmailerSaaS Emailer is an email marketing service built for SaaS companies. You create and manage campaigns for different audiences, set a specific audience for each campaign, plan emails in advance and send them at the right time, automate sending through an API that connects to your existing tools, and follow each campaign’s results in detailed […]
- Mini Business IdeasMini Business Ideas is a free directory of 526 small business ideas and 40 guides for people starting their first business. Instead of one-line lists, every idea has the same spec sheet: a realistic startup cost, what a solo founder commonly earns after about 12 months, a step-by-step launch plan and a 7-day validation test. […]
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan



















