Dis verkiesingsjaar, met die gewone rasselokaas. Ek het hierdie navorsing ‘n dekade gelede gedoen, maar dit is duidelik dat baie swartes en lui joernaliste sal aanhou met “racebaiting.” As jy na al hierdie video’s en artikels oor Orania kyk, is dit duidelik dat dit nie net kliekbait is nie, maar ook goedkoop rasselokaas van mense..
Lees verder…
Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
Enjoyed this post? Share it!
Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Moeg vir sogenoemde “onbevooroordeelde” berigte op platforms, wat slegs die belange van die meerderheid promoveer en weerspieël? Het U besef daar is nie so iets soos ‘n neutrale nuus platform nie? Moeg vir politieke korrektheid? Met ons help kan U of U gemeenskap nou ‘n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net) gratis.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
Nadat baie mense en organisasies soos PANDA, die Solidariteit Beweging en Nuus.net, nou al vir amper 2 jaar vir die ANC gesê het dat lockdowns nie werk nie – en die bietjie van die ekonomie wat oorgebly het verder sal vernietig – en organisasies soos AfriForum en Solidariteit drakoniese lockdown maatreëls ook in die hof probeer beveg het – waar die ANC se handpop regters alle aansoeke teen die ANC se lockdowns en noodtoestand eenvoudig afgeskiet het, is lockdowns en kwarantyn prosedure nou so stil-stil effektief afgeskaf.
Maar die skade is gedoen en die ANC het natuurlik ook reeds deur die R500 Miljard gevreet, wat hulle van organisasies soos die Wêreldbank en ander gekry het aan die begin van die lockdown periode in April 2020. Geld wat ONS moet terugbetaal!
Laat ons ook nooit, maar nooit, die ANC se rasse diskriminasie vergeet ten tyde van die lockdown nie – soos bv. dat hulpmaatreëls slegs gegeld het as jy swart is, al het die ANC die ekonomie heeltemal
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Konstitusionele Hof Verklaar UNISA Taalbeleid Ongrondwetlik na 5 Jaar Lange Hofsaak!
Dit is tragies dat die howe die ware diversiteit van Suid-Afrika, met ‘n dosyn tale, van die ANC regime moet beskerm, maar dit bly egter onverkwiklik dat die regering diversiteit predik maar eentaligheid toepas. Aan die vooraand van Erfenisdag is die uitspraak dus gepas deurdat dit die taalregte van studente erken en ʼn bepaalde verpligting ten opsigte van uitvoering aan Unisa opgelê het. Dit is ewe onverkwiklik dat taal- en kultuurgemeenskappe hulle in die finale instansie na die howe moet wend om hulle regte op te eis aangesien diverse tale met spesifieke verwysing na Afrikaans, grootliks uitgerangeer word, veral by histories Afrikaanse universiteite.
Die Afrikanerbond het ‘n verklaring uitgereik om hul vreugde uit te spreek na die Konstitusionele Hof se uitspraak, dat Unisa se taalbeleid ongrondwetlik en onregmatig is. Hulle het die geleentheid gebruik om AfriForum geluk te wens met die saak teen Unisa en hulle deursettingsvermoë om die saak na 5 jaa
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasmoord: Boer Doodgeskiet, Albei Vrou se Arms Gebreek en Seun ook Gewond in Oos Kaap Plaasaanval!
‘n 55-jarige boer is in die rug doodgeskiet terwyl plaasaanvallers Sondagaand sy vrou se arms gebreek het, en sy seun geskiet het tydens ‘n wrede plaasaanval net buite Kinkelbos, naby Nanaga, Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Dit blyk asof die boer aspris geteiken was om vermoor te word, want slegs twee selfone en kontant is gesteel, en die aanvallers so vasberade was om die boer aan te val, dat hulle sy vrou se arms stukkend geskop het, maar details is nog vaag.
Volgens Agri Oos Kaap, op Sondag 5de September omstreeks 18:30 die aand het drie gewapende mans die huis van Werner en Estelle Buchner binnestorm op hul melkplaas, Boslaagte, naby Nanaga in die Sarah Baartman distrik. Die gewapende aanvallers het klaarblyklik begin skiet toe hulle die perseel binnegekom het, en Mnr Buchner Senior is in die rug geskiet, en sy seun Werner Buchner Junior is ook raak geskiet. Mevrou Estelle Buchner het probeer om haar man en seun met haar eie liggaam te beskerm, waar
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Motorfietsklub, Transvaal Boere Gemeenskap & ICC Kerk Versprei Kospakkies aan Arm Blankes in Nood aan die Wes-Rand.
Die afgelope naweek het die Lone Wolves Vaal Motorfietsklub tesame met Boere Gemeenskap Transvaal en ICC Church Kenmare ‘n projek aangepak om ‘n totaal van 140 kospakkies te oorhandig aan arm blanke gesinne wat by die Laerskool Generaal de la Rey in Florida byeengekom het. Elke kospakkie bevat genoeg blikkieskos, meel en ander items om ‘n gesin van vyf te voed.
Volgens Leon Cronje, direkteur van die organisasie Boere Gemeenskap Transvaal, was die meeste behoeftige mense wat op die dag gehelp is, enkelma’s met kinders uit die omliggende gemeenskappe van Newlands, Montclare, Claremont Vrededorp.
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/sites/10/2021/09/7-sept-motorfiets-afr.mp3[/embed]
“Dit is mense wat in woonwaens, motorhuise, agterkamers of op straat woon. Baie van hulle tel plastiek
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Is Daar ‘n Vlaag van Kapings in Drie Riviere? SAPD sê Nee, Sosiale Media sê Ja!
Daar is glo ‘n vlaag van kapings in Drie Riviere, maar die polisie weet van niks. Sosiale media aan die ander kant is aan die gons oor ‘n groep mans wat glo ’n skrikbewind in Drie Riviere voer, en mense probeer kaap. Die polisie sê egter hulle dra geen kennis hiervan nie. Wie moet mense nou glo?
Die polisie se woordvoerder in Vereeniging, kapt. Fikile Funda, het Dinsdagmiddag aan Vaalweekblad gesê dat hy kan slegs kommentaar lewer oor voorvalle wat wel by die polisie aangemeld, is en deur die polisie ondersoek word. Volgens hom was daar die afgelope twee dae nie ’n enkele motorkaping of enige pogings tot motorkapings in die omgewing aangemeld nie, so hy kon dus nie kommentaar lewer oor hierdie aangeleentheid nie.
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/sites/10/2021/09/1-Sept-kaping-afr.mp3[/embe
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Liggaam van Swanger Vrou met Skietwonde Gevind in Krokodilrivier by Kanyamazane. SAPD Benodig Hulp Verdagtes te Vind
Op 22 Augustus is die polisie in kennis gestel van die voorval en mediese personeel is ook ingelig. Volgens polisiewoordvoerder, Donald Mdhluli, is die vrou by aankoms dood verklaar. ‘n Moordsaak is geopen en polisiebeamptes by die Kanyamazane polisiekantoor het daarna ‘n soektog na verdagtes begin.
“‘n Voorlopige ondersoek deur die polisie dui aan dat die vrou swanger was. Sy het verder skietwonde aan haar liggaam gehad en ons weet nie haar identiteit nie. Sy is in haar 30’s, met kort blonde hare en sy het ook ‘n pienk langbroek aangehad as ’n bruinrooi T-hemp,” het hy gesê.
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/sites/10/2021/08/26-Aug-vrou-afr.mp3[/embed]Die provinsiale kommissaris het beveel dat die verdagte (s) vinnig gevind en gearresteer moet word. Lede van die gemeenskap word versoek om di
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Swart Jeug Vermoor Hul Wit Melkman in die Lokasie! Waarom is Swart Lokasies “No Go Zone” Areas vir Blankes?
Is anti-wit rassisme deesdae ‘n basiese deel van swart kultuur en opvoeding? ‘n Plaaslike melkman van Postmasburg, Andries de Klerk (57) is deur drie swart jeugdiges met klippe doodgegooi terwyl hy melk in die swart lokasie Marantheng, in die Noord Kaap afgelewer het. Die Pa van twee en oupa, het op Woensdag 18 Augustus 2021 beswyk aan die wonde wat hy gekry het nadat hy met klippe bestook is.
Kaptein Anna de Bruin, speurhoof by die Postmasburg polisiekantoor, het bevestig dat die polisie ‘n moordsaak ondersoek. Sy het gesê De Klerk was op pad huis toe nadat hy melk in die lokasie afgelewer het, toe sy voertuig met klippe deur swart jongmense gegooi is.
Luister Hier: https://saukradio.com/wp-content/uploads/sites/10/2021/08/20-Aug-genocide-afr.mp3
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/sites/10/2021/08/20-Aug-genocide-a
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Grondhervorming – ‘n Trog vir Aasvoëls, Hyenas en Selfsugtige ANC Kaders! Grondeiser Weier om Miljoene in Verdagte Transaksies te Verduidelik
Dit is nou al welbekend dat die ANC se Grondhervorming in Suid-Afrika ‘n totale mislukking is, maar solank as wat grond en geld geoffer word, sal die aasvoëls, hyenas en ANC kaders kom vreet. Een sulke vieslike en siniese geval is uitgebeeld toe die Grondeisehof (Randburg) beveel het dat die boeke van die Moletele Community Property Association (MCPA), deur die Ouditeur-Generaal, en die direkteur-generaal van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming ondersoek moet word, nie dat dit ooit gaan gebeur nie. MCPA, wat beweer dat die Moletale volk ‘n aparte etniese groep is, het onder ander 27 eiendomme in Hoedspruit, met twee werkende plase suksesvol ge-eies.
Die saak is deur die MCPA voor regter Brain Spilg gebring omdat die MCPA sinies wou probeer om die oorspronklike besluit van die hoof grondeisekommissaris om te keer, wat staatsfinansiering aan die MCPA onttrek het. Die gulsige MCPA wou voortgaan met die saak om ander gronde in die gebied te eis, of is dit plun
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan



















