Dis verkiesingsjaar, met die gewone rasselokaas. Ek het hierdie navorsing ‘n dekade gelede gedoen, maar dit is duidelik dat baie swartes en lui joernaliste sal aanhou met “racebaiting.” As jy na al hierdie video’s en artikels oor Orania kyk, is dit duidelik dat dit nie net kliekbait is nie, maar ook goedkoop rasselokaas van mense..
Lees verder…
Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
Enjoyed this post? Share it!
Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Moeg vir sogenoemde “onbevooroordeelde” berigte op platforms, wat slegs die belange van die meerderheid promoveer en weerspieël? Het U besef daar is nie so iets soos ‘n neutrale nuus platform nie? Moeg vir politieke korrektheid? Met ons help kan U of U gemeenskap nou ‘n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net) gratis.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Bestel Valentyn Blomme en Geskenke vir U Geliefde Aanlyn Vandag!
Dit neem slegs ‘n paar klieks om blomme, sjokolade, geskenke, geskenkmandjies, kaarte, linne, klere en selfs drank na enige plek in Suid-Afrika te stuur, of na die buiteland. Ons het plaaslike kantore oraloor, en aflewering van blomme betyds met die SA se gunsteling aanlyn Bloemiste is nooit ‘n probleem nie. Ons internasionale netwerk strek tot by die Verenigde Koninkryk, Australië, die VSA en die res van die wêreld. U hoef nie uit te gaan om bloemiste of winkels te besoek nie, en ons blomme is ongeëwenaard.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Motorfietsklub, Transvaal Boere Gemeenskap & ICC Kerk Versprei Kospakkies aan Arm Blankes in Nood aan die Wes-Rand.
Die afgelope naweek het die Lone Wolves Vaal Motorfietsklub tesame met Boere Gemeenskap Transvaal en ICC Church Kenmare ‘n projek aangepak om ‘n totaal van 140 kospakkies te oorhandig aan arm blanke gesinne wat by die Laerskool Generaal de la Rey in Florida byeengekom het. Elke kospakkie bevat genoeg blikkieskos, meel en ander items om ‘n gesin van vyf te voed.
Volgens Leon Cronje, direkteur van die organisasie Boere Gemeenskap Transvaal, was die meeste behoeftige mense wat op die dag gehelp is, enkelma’s met kinders uit die omliggende gemeenskappe van Newlands, Montclare, Claremont Vrededorp.
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/sites/10/2021/09/7-sept-motorfiets-afr.mp3[/embed]
“Dit is mense wat in woonwaens, motorhuise, agterkamers of op straat woon. Baie van hulle tel plastiek
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Emfuleni Gebruikers se Krag Sonder Kennis Afgesny Maar 12 Raadslede wat R355,010 Skuld Word nie Diskonnekteer nie!
#DirtyDozen – Inwoners en besighede in die Goue Driehoek is woedend oor onwettige ELM-kragonderbrekings weens beweerde wanbetaling, terwyl twaalf raadslede van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit (ELM), wat die welverdiende doopnaam van “Dirty Dozen” gekry het, se krag nie afgesny is nie na klaarblyklike begunstiging, nieteenstaande die feit dat hulle tesame R355,010 skuld in uitstaande elektrisiteit paaiemente. Gewone mense aan die anderkant is summier afgesny sonder kennis of waarskuwing.
Die Kamer van Koophandel van die Goue Driehoek (GTCoC) eis nou ‘n totale moratorium op elektrisiteitsonderbrekings van inwoners en ondernemings, totdat die munisipaliteit aan die relevante wette en prosedures kan voldoen.
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/sites/10/2021/09/2-Sept-elm-afr.mp3[/embed]
Enjoyed this post? Share it!
Is Daar ‘n Vlaag van Kapings in Drie Riviere? SAPD sê Nee, Sosiale Media sê Ja!
Daar is glo ‘n vlaag van kapings in Drie Riviere, maar die polisie weet van niks. Sosiale media aan die ander kant is aan die gons oor ‘n groep mans wat glo ’n skrikbewind in Drie Riviere voer, en mense probeer kaap. Die polisie sê egter hulle dra geen kennis hiervan nie. Wie moet mense nou glo?
Die polisie se woordvoerder in Vereeniging, kapt. Fikile Funda, het Dinsdagmiddag aan Vaalweekblad gesê dat hy kan slegs kommentaar lewer oor voorvalle wat wel by die polisie aangemeld, is en deur die polisie ondersoek word. Volgens hom was daar die afgelope twee dae nie ’n enkele motorkaping of enige pogings tot motorkapings in die omgewing aangemeld nie, so hy kon dus nie kommentaar lewer oor hierdie aangeleentheid nie.
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/sites/10/2021/09/1-Sept-kaping-afr.mp3[/embe
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Verbeel Jou Jy Lewe tot 94 Jaar en dan Skiet Trop Swart Barbare jou deur jou Venster Dood vir Niks!
Hanlie Geldenhuis, ‘n weerlose bejaarde vrou, met die ryp ouderdom van 94 jaar, se lewe het tragies tot ‘n einde gekom aan die hand van ‘n onbekende aantal barbare. Hulle het haar die nag van 27 Augustus 2021 summier deur die venster geskiet, op haar plaas in Kalbasfontein, in Westonaria, Oos van Fochville, in die Gauteng-provinsie van Suid-Afrika.
Die aanval op haar merkwaardige lang lewe was aanvanklik onsuksesvol, maar ‘n operasie en ‘n bloedoortapping kon nie die skade wat die 2 wonde in haar brose buik gemaak het omkeer nie. Die skade was te veel en sy het dit nie oorleef nie en is op 28 Aug tragies oorlede.
Dink net aan al die stories en ondervinding en ervaring wat tot niet is.
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/sites/10/2021/08/30-Aug-moord.mp3[/embed]&nbs
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Werkloosheid in Sosialistiese SA op 44,4% met dié wat nie wil Werk Ingesluit, en dra glo by tot Onluste en Plundery!
Suid Afrika het nou die ergste werkloosheid ter wêreld volgens ‘n Bloomberg monitor, en val nou onder ander rampspoedige lande soos Colombia, Cuba, Syria en Venezuela. Vir al Ramaphosa se mooi praatjies en beloftes, verstaan hy nie dat een hoofdoel van ‘n goeie regering, is om ‘n ekonomie daar te stel, wat die inwoners van die land die geleentheid gee om ‘n eerlike bestaan te kan maak. Die ANC regering doen dit allermins. Hulle stel ‘n voorbeeld van korrupsie en onvolwassenheid. Korrupsie bou geen ekonomie. Plundery is net dit. Dit bou niks. En dan die belaglike redes wat aangevoer word: gratis behuising, gratis onderrig, gratis als, wat die bogenoemde net vererger. En as ANC aanhangers dit nie gratis kry nie, gooi hulle ‘n vloermoer soos ‘n kleuter, en brand alles af wat hulle sien.
Die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika het tot ‘n nuwe rekordhoogtepunt van 34,4%gestyg. Die ongelooflike hoë werkloosheidsyfers dra glo by tot sosiale onrus, en was g
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Sneeu Moontlik vir Alle Provinsies in Suider Afrika Later Die Week
Sneeuval lyk tans moontlik in alle provinsies in Suid-Afrika, asook Namibië, Lesotho en Swaziland vanaf later die week. Johannesburg en Pretoria is ook op hierdie stadium in die sneeusone.
In hierdie stadium dui die data op alles, van baie ligte sneeuval of net ‘n ligte laag vir sommige gebiede, tot baie swaarder sneeuval in sommige dele van die land. Die vriespunt lyk asof dit baie laag sal wees, en daarom die groot moontlike sneeuval. Die moontlike kumulatiewe sneeu vlakke is vir eers NIE op die kaart aangedui nie.
Luister Hier: https://saukradio.com/wp-content/uploads/sites/10/2021/08/23-aug-sneeu-afr.mp3
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/sites/10/2021/08/23-aug-sneeu-afr.mp3[/embed]
Die sneeu word tans tussen laat Donderdag en Sondag in die vroeë oggendure verwag. Soos gewoonlik sal die toestande eers in die
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
VF+ Versoek Mikroskyfies vir Wapens van ANC Veiligheidstrukture na nog 279 Wapens Vermis Word
Tydens ‘n vergadering van die Gautengse gemeenskapsveiligheidskomitee het die VF Plus voorgestel dat alle vuurwapens, wat aan veiligheidstrukture behoort, van ‘n mikroskyfie voorsien moet word.
Die voorstel kom nadat die LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, ‘n vraag van die VF Plus beantwoord het, en erken dat 279 staatsvuurwapens en duisende rondtes ammunisie die afgelope drie jaar as vermis of gesteel aangemeld is.
Luister Hier: https://saukradio.com/wp-content/uploads/sites/10/2021/08/17-Aug-wapens-afr.mp3
[audio mp3="https://saukradio.com/wp-content/uploads/sites/10/2021/08/17-Aug-wapens-afr.mp3"][/audio]
Daar is ‘n groot moontlikheid dat hierdie vuurwapens en ammunisie in die hande van misdadigers kan beland, indien hulle nie reeds in die verkeerde hande beland het nie.
Kobus Hoffman, VF Plus-LPW in Gauteng, verduidelik: “D
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan



















