Politieke Vervolging Vermom as Regsproses in Nederland
Lees verder…
Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
Enjoyed this post? Share it!
Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
Net Ons Riviere Loop Vry is ‘n pas uitgereik enkelsnit wat nou beskikbaar is op meeste musiek platforms.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Moeg vir sogenoemde “onbevooroordeelde” berigte op platforms, wat slegs die belange van die meerderheid promoveer en weerspieël? Het U besef daar is nie so iets soos ‘n neutrale nuus platform nie? Moeg vir politieke korrektheid? Met ons help kan U of U gemeenskap nou ‘n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net) gratis.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
Die vier dae lange vergadering van die wêreld oorheersende Wêreld Ekonomiese Forum lede, het onder groot bewaking, vanaf 22 Mei begin. Na twee jaar van afwesigheid, as gevolg van die korona-hipnose, word dit agter ‘n mag van 5,000 soldate en polisie gehou, en die gebied rondom en bokant Davos in Switserland word streng beskerm, selfs met ‘n “no fly zone”. Mens kan wel vra waarvoor is hulle so bang as hulle glo die mensdom goed gesind is en al hul planne kamma vir ons onthalwe is? Agter die valse dekmantels van korona, die ekologiese en die Oekraïne-agendas, hoef hulle nie meer weg te kruip nie, want wêreld oorheersing, of te wel internasionale sosialisme, is mos OK deesdae?
Dit is maklik om te sien hoe die massamedia en openbare gesag dit ondersteun en selfs deelneem deur na hul blaai en webwerwe te kyk. Vir België word Alexander De Croo (Eerste Minister) en Petra De Sutter (Groen) aangedui. Vir Nederland, ‘n meer uitgebreide afvaardiging met koningin Maxima, Sigrid Kaag
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
In die aangesig van massiewe opposisie in die “Never Trump” sameswering formaat, vanaf die EU en George Soros, het Viktor Orbán se nasionalistiese Fidesz-party in Hongaarse nasionale verkiesings geseëvier. Hy sal dus ‘n doring in die globalistiese ver linkse EU sy bly, en aanhou om as ‘n baken van hoop vir vrede liewende konserwatiewe Europeërs te staan.
“Lekker pret, man se werk, lekker baklei met julle almal. Dankie aan almal vir wat julle vandag in hierdie oorwinning ingesit het, dankie aan almal vir die goeie wense en vir diegene wat vir ons gebid het,” het premier Orbán in sy feestoespraak gisteraand in Boedapest begin.
Viktor Orbán het in Boedapest gepraat toe hy voor die Fidesz-verkiesingsentrum by die Bálna in Boedapest verskyn. “Die hele wêreld het gesien dat Hongare hul land liefhet,” het hy gesê, “Ons het ‘n oorwinning so groot gewen dat jy dit vanaf die maan kan sien. Jy kan dit beslis van Brussel af sien. Moenie
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
Naspers het lank gelede die besluit geneem om die liberale “reënboogland” te help instel en globalisme te bevorder, maar nou skielik verdedig hulle die nasionalisme van Ukraine? Dit nieteenstaande die feit dat liberale Naspers die skoothond van die Chinese Kommunistiese Party is, omdat die oorgroot meerderheid van Naspers se waarde in China is – aan die kant van Westerse liberalisme en globalisme val, wat nog ‘n nasiestaat probeer vernietig, in ‘n lang lys van verowerde nasiestate oor die laaste halwe eeu…
In ‘n artikel in News24, gaan assistent-redakteur Pieter du Toit gal af omdat Ramaphosa kwansuis nie genoeg in liberalisme glo om aan Oekraïne se kant van die konflik te baklei nie. Hy beweer dat SA se onverpoosde “Laat ons niemand blameer nie” benadering tot Rusland, ‘n buitelandbeleid ontbloot wat rigtingloos is. Asof dit nou nuus is!
Daarmee gee Du Toit natuurlik toe dat hierdie konflik ‘n stryd tussen die liberale Weste en Rusland is, wat veg om
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Hoe het Rusland en Oekraïne in die antieke wêreld gelyk? Dit is baie insiggewend as ons in die geskiedenis gaan delf om vandag se wêreld te verstaan, omdat baie hedendaagse gebeurtenisse maak soms op sigself geen sin nie. Verbeel jou Ukraine is Suid Afrika, en dat die nuwe onafhanklike Donbas en Luhansk Republieke, Die Kaap is, wat wil afstig, en vir Rusland om hulp gevra het. Dan besef jy dat als nie so swart en wit is as wat die liberale hoofstroommedia jou vertel nie…
Wanneer ons die spoor van die geskiedenis volg, sal mens vind dat daar geen etniese verskille tussen Russe en die mense van Oekraïne is nie, en dat albei volke eens deel was van die antieke Kievan Rus ryk. Die hoofstad van Oekraïne, Kyiv, was in die verlede Kiev genoem, en was ook die hoofstad van Kievan Rus, wat ‘n ryk van wit Slawiese volke was.
Vandag se Rusland en Oekraïne, asook Belarus, was almal eens deel van die antieke Kievan Rus ryk. Die mense van Rusland en Oekraïne is etnies dus pres
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
Familie, vriende en ‘n groeiende groep besorgde ondersteuners van Ashley Oosthuizen (22), ‘n jong Suid-Afrikaanse meisie, wat twee jaar gelede lewenslank in ‘n Thaise tronk toegesluit was, doen ‘n beroep op die ANC-regering in SA om dringend aandag aan haar saak te gee. Oosthuizen se familie vrees ook dat hulle haar nou min sal kan kontak, nadat sy onlangs na ‘n nuwe tronk verskuif is. Haar ouers het glo in Desember verlede jaar laas met haar gepraat.
Oosthuizen is op 8 Oktober 2020 op dwelmverwante aanklagte gearresteer nadat sy ‘n pakkie by haar werkplek ontvang het en daarvoor geteken het, al was dit nie aan Oosthuizen adresseer nie, maar aan die voormalige eienaar van die “Hot in the Biscuit“-restaurant in Koh Samui, waar sy was as drywer gewerk het. Die restaurant het ten tyde van die voorval aan haar destydse kêrel behoort, wat op sosiale media as Triss Nepps (Tristan Nettles) bekend gestaan het.
Oosthuizen is op die toneel in hegtenis geneem, skuldig
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Massa media die wêreld oor demonetiseer nou vir Vladimir Putin, soos hulle die afgelope 5 jaar met Trump gedoen het, waar hulle, soos gewoonlik, nie al die feite gee nie, of hulle versprei disinformasie, innuendo en fopnuus, net soos hulle gedoen met hul valse pandemie narratief. Die nuutste “bogeyman” is om hul beheer en invloed oor Ukraine te behou en versterk, maar dit neem natuurlik ook die kollig af van hul totalitêre pandemie agenda, en sleepy Joe Biden se aanhoudende flaters.
Ons was natuurlik teen kommunisme en die Rooi Gevaar gewaarsku deur die skrywer George Orwell in sy boeke Animal Farm en 1984, asook die apartheid regering. Vandag beleef ons, tot ons eie ontnugtering, presies dit waarteen Orwell en die destydse “ver regs” ons gewaarsku het.
Enjoyed this post? Share it!
Bestel Valentyn Blomme en Geskenke vir U Geliefde Aanlyn Vandag!
Dit neem slegs ‘n paar klieks om blomme, sjokolade, geskenke, geskenkmandjies, kaarte, linne, klere en selfs drank na enige plek in Suid-Afrika te stuur, of na die buiteland. Ons het plaaslike kantore oraloor, en aflewering van blomme betyds met die SA se gunsteling aanlyn Bloemiste is nooit ‘n probleem nie. Ons internasionale netwerk strek tot by die Verenigde Koninkryk, Australië, die VSA en die res van die wêreld. U hoef nie uit te gaan om bloemiste of winkels te besoek nie, en ons blomme is ongeëwenaard.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















