Domino-effek van ANC Geweld: Transnet Sluit NatCor, die Ruggraat van Goedere Vervoer Tussen Gauteng en Durban Posted on 15 July 2021 Leave a comment Transnet het Woensdag gesê dat een van die belangrikste spoorlyne in die land, wat Durban met Gauteng verbind tydelik gaan sluit. Die aankondiging kom kort op die hakke van die tydelike sluiting van SAPREF olieraffinadery.Lees verder… Deel die berig met vriende: Enjoyed this post? Share it!Tweet