Owerhede Saai Fopnuus Uit! Die boere-aksiegroep, Farmers Defense Force (FDF), het ‘n regsgeding teen die Staat van Nederland en AVROTROS, die openbare uitsaaier, gewen. Die rede vir die hofsaak was die uitsending van die TV-program “Opsporing Verzocht”, waarin die groep FDF geassosieer word met brandstigting, sonder enige rede daarvoor. FDF is verkeerdelik geassosieer met brandstigting, onder meer naby die RIVM in Bilthoven.
Lees verder…