R1 miljard se droogtehulpfondse is deur buitelandse filantrope vir Suid-Afrikaanse boere in nood ingesamel. Gaan AGRI SA en Die regering ons Boere en voedselssekerheid versaak die tyd verstryk einde besigheids dag 6 Julie 2016? Hoofstroom media is doodstil. Volgens Mark Paulsmeier van GABM is dit ‘n skande vir Suid Afrika en AGri SA oor hulle optrede..
Lees verder…