Elon Musk, gewese Suid Afrikaner en bekende ruimte tegnoloog en biljoenêr, se SpaceX ruimtevaart maatskappy het ʼn NASA kontrak bekom ter waarde van bykans $3 miljard. Al die groot name in rumtevaart soos Lockheed Martin, Northrup Grumman, Boeing, en selfs Jeff Bezos (van Amazon) se Blue Origin het ook gebie, maar SpaceX was die enigste bekostigbare, haalbare, volhoubare en lewensvatbare proposisie.
Lees verder…