Die Duitse ver linkse sosialiste, wat tans in koalisie is met die linkse Christen-Demokratiese-Unie van kanselier Angela Merkel, het die naweek hul kandidaat vir die kanselierpos gekies. Olaf Scholz is benoem om die Sosiaal-Demokrate se veldtog vir die algemene verkiesing in September te lei.
Lees verder…