Selfs Twee Stadsrade en hul Twee Burgemeesters kan nie Paddas en Muise uit Waterpype Verwyder nie! Posted on 29 June 2021 Leave a comment Muise en paddas is in verstopte watertoevoerpyp in Sannieshof gekry, waar die ANC hul dienste opgeskort het, selfs al bestaan daar 2 munisipale rade, met ‘n burgemeester elk.Lees verder… Deel die berig met vriende: Enjoyed this post? Share it!Tweet