Suid-Afrika onder blanke beheer was ‘n reus in 1988, maar nou, 3 dekades later, is die reus dood. In 1988 het ‘n Duitser in boekvorm uitgegee hoe die Wit reus van Afrika in werklikheid gelyk het. Ons en die wêreld is ‘n rat voor die oë gedraai. Kyk na die feite (verwysing 1988 tensy anders aangetoon):..
Lees verder…