Slagoffers is altyd baie verbaas dat aanvallers alles van hulle doen en late weet, maar daar is van “our people” in hulle huise om skoon te maak en “our people” op hulle plaaswerwe elke dag. Net so in die plaasaanval op 3 bejaarde susters op ‘n plaas naby Bloemfontein – die aanvallers het alles geweet wat in die huis aangaan, en ook dat daar geld in huis was.
Lees verder…