‘n Miljard Rand is blykbaar reeds deur die ANC-regering bestee, sonder dat daar ‘n slaaiblaar geproduseer word! Bewyse onthul dat dit dalk die grootste mislukking van die ANC-staat se sogenaamde “swartbemagtigingsboerderyprojekte” nog kan wees. Soveel as R1 miljard Rand is sonder enige resultate, al in die drein gegooi, met nog ‘n miljard wat nog bestee / geplunder moet word, omdat die oorspronklike begroting vir die projek R 2 miljard was.
Lees verder…