Donald Trump het ‘n verklaring uitgereik waarin hy die ver linkse sosiale media-maatskappye soos Facebook, Twitter en Youtube ‘n “totale skande” vir die land genoem het, nadat die “Big Tech” monopolie ‘n verbod op hom geplaas het. “Wat Facebook, Twitter en Google gedoen het, is ‘n totale skande en verleentheid vir ons land,” het Trump geskryf. “Vrye spraak is van die President van die Verenigde State weggeneem, omdat die Radikale Linkse Gekke bang is vir die waarheid.”
Lees verder…