Skakels om na SAUK Radio se Sportuitsending Vandag saam met Gottie Myburgh te luister vanaf 15:00. Luister met: Android: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3 BlackBerry: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3 iPhone: http://radio.sauk.mobi:2199/tunein/saukradio.pls Rekenaar vanaf ons tuisblad: www.SAUKRADIO.com Skakel elke Saterdagmiddag in op SAUK Radio en luister na sport tellings soos dit gebeur en na heerlike musiek elke dag heeldag! Gesels saam in die..
Lees verder…
Skakels om na SAUK Radio te luister op alle selfone, rekenaars en tablette
Enjoyed this post? Share it!
Pot Soek ‘n Deksel saam met Maatjie.com – Episode 3
SAUKRadio is trots om “Pot Soek ‘n Deksel” aan U voor te stel. ‘n Nuwe program wat U graag wil voorstel aan U Deksel, of Pot, sou U een begeer. Ons gaan elke Vrydag aand vir U meer oor die nuwe wêreld van aanlyn afsprake vertel en sommer lekker kuier. Mettertyd sal U sien hoe..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Bos Oorlog Episode 4 Potgooi
Ou Herinneringe in die 4rde episode van die bos/grensoorlog reeks wat 11 April 2016 uitgesaai was. As jy ‘n storie het om te vertel. of lewer kommentaar of stuur vir my ‘n epos by [email protected] dan word dit ingesluit in die volgende program oor die Bosoorlog Maandae aande om 8nm op SAUK Nuus Radio. Jy kan jou..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Die Wit Reus van Afrika Wat SA Onder Blanke Beheer Was, Is Dood…
Suid-Afrika onder blanke beheer was ‘n reus in 1988, maar nou, 3 dekades later, is die reus dood. In 1988 het ‘n Duitser in boekvorm uitgegee hoe die Wit reus van Afrika in werklikheid gelyk het. Ons en die wêreld is ‘n rat voor die oë gedraai. Kyk na die feite (verwysing 1988 tensy anders aangetoon):..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Wat het regtig in die Grensoorlog gebeur? Eerste Episode van ons Bosoorlog reeks
Wat het regtig in die Grensoorlog gebeur? Die Eerste episode van die bos/grensoolog reeks Maandae aande 8nm Meer soldate is in die Suid-Afrikaanse grensoorlog dood as wat daar berig is. Die oorlog was net ‘n manier om die politiek te bedryf, soldate het in Angola gesit en oor die draadloos geluister hoe Pik Botha sê: “Ons..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!