‘Afrikaans is groot’ deel opwindende nuus

Foto: Afrikaans is Groot/Facebook Aanhangers van die gewilde Afrikaans is groot-konserte kan uitsien na twee ekstra aanbiedings van dié gewilde jaarlikse produksie. Organiseerders van dié konsert het vandeesweek bevestig dat twee aanbiedings bygevoeg word weens die “oorweldigende aanvraag” na kaartjies. Dié ekstra aanbiedings word op 30 November (Donderdag) om 19:30 en 3 Desember (Sondag) om […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

FAK vereer Herholdt en Bierman

Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, oorhandig die FAK Prestige-toekenning aan Sonja Herholdt. Foto: Verskaf Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het Vrydag eretoekennings aan die bekende Afrikaanse sangeres Sonja Herholdt en die Afrikaanse komponis en musiekbeoordelaar, Bennie Bierman, gegee vir hul bydrae tot Afrikaanse musiek. Johan Jansen van Vuuren, kommunikasiebeampte by die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Opwindende nuus vir Karen Zoid-aanhangers

Karen Zoid. Karen Zoid se eerste Afrikaanse vollengte-solo-album in ses jaar, getiteld Op die oomblik – deel een, word eersdaags uitgereik. Zoid het met haar kletsprogram op kykNET, Die Republiek van Zoid-Afrika, vier samewerkingsalbums vir dié program en 27 toptreffers op iTunes, sukses behaal. Zoid se nuwe album, met sewe snitte, is die eerste deel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

kykNET-kykers kan hierna uitsien

Die Boekklub (Foto: YouTube-skermskoot) kykNET het pas sy jongste inhoud en hoogtepunte vir Julie bekend gemaak en beloof om jou kykgenot te gee tot aan die einde van die jaar. Kykers kan vanaf dié maand uitsien na selfs meer komedie en intrige met nuwe gesigte soos Elana Afrika-Bredenkamp, Leandie du Randt-Bosch, Franci Swanepoel, Marissa Drummond […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

[Wen] Parow en Polisiekar nooi jou vir musiek en speletjies

Francois van Coke en Jack Parow (Foto: Robin Looy) Die Afrikaanse musiekgroep F**ofpolisiekar en die kletsrymer Jack Parow is op 8 Julie by Weiveld in Pretoria te sien in ʼn eerste-in-sy-soort-vertoning: rekenaarspeletjies en musiek. Die kunstenaars het kragte gesnoer met Warner Bros, Ster Kinekor Entertainment en ACGL om vir een aand die wêreld van musiek en speletjies […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

kykNET maak groot skuiwe met TV-skedule

Getroud met Rugby (Foto: Facebook) kykNET het Donderdag ʼn splinternuwe programskedule vir dié kanaalgroep se gewilde programme aangekondig. Veranderings is onder meer beplan vir die DStv-kanale 144, 145 en 146. Karen Meiring, direkteur van kykNET-kanale, sê die kykNET-aanbod is nou groter as vantevore en dié kanaalgroep moes daarom kopkrap om plek te maak vir splinternuwe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

[Wen] Gaan vir Goud-konsert draai by Emperors Palace

Bobby van Jaarsveld (Foto: Verskaf) Bobby van Jaarsveld, Riana Nel, Adam en Robbie Wessels is op 20 Mei by Emperors Palace te sien in die Gaan vir Goud-musiekkonsert. Die sangers gaan hul groot treffers by dié geleentheid sing wat beloof om ʼn gróót partytjie te wees. Andi Shaughnessy, Emperors Palace se vermaaklikheids-bestuurder, sê dié konsert […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bekende Afrikaanse musiekgroep groet

Van Coke Kartel (Foto: Facebook) Die Afrikaanse musiekgroep Van Coke Kartel gaan nie meer musiek maak nie. Dié groep het Woensdag in ʼn Facebook-inskrywing gesê hulle het ná “’n dekade van serious wilde rock ʼn roll jols, vyf albums, vyf drummers en talle internasionale toere” besluit om te ontbind. “Ons het 16 maande laas gespeel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!