Verskeie skole in die Queenswood-omgewing van Pretoria is vandag, Woensdag 28 Julie gesluit weens ‘n optog van die EFF na Huis Herfsblaar ouetehuis, waar die Bittereinders gevra is om die ou mense te verdedig teem Malema se rasselokaas en aandag soekery.
Lees verder…
EFF Lafaards Terroriseer nou Weerlose Bejaardes van Huis Herfsblaar Ouetehuis in Pretoria!
Enjoyed this post? Share it!
Sal ons Almal op ons Oudag Vermoor Word? Bejaarde Danielskuil man Sterf na hy met Gholfstok Geslaan is Gedurende Huisinval!
‘n Lewe vir ‘n TV? ‘n Bejaarde inwoner van Danielskuil in die Noord-Kaap, At van der Merwe, is dood aan ‘n hartaanval veroorsaak deur skok toe hy met ‘n gholfstok getref is, toe hy en sy vrou, albei in hul 70’s, vroeg op Vrydagoggend 24 Julie 2021, in hul huis aangeval is. Sy baie brose vrou, Elize, se een been is gebreek toe een van die aanvallers op haar been gespring het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Blanke Plaaswerker Wreedaardig Vermoor op Plaas in Mosselbaai – word Totaal Ignoreer deur Hoofstroommedia!
‘n Plaasmoord in die Mosselbaai-omgewing het byna ‘n week geneem van wat dit gebeur het, om aan die lig te kom. Die voorval is nog nie voorheen op enige nasionale platform gerapporteer nie, en dit is skokkend dat ‘n ernstige misdaad soos hierdie deur die algemene media heeltemal ignoreer kan word.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Ons Samelewing het TWEE Noue Ontkomings Gehad in een Week, na TWEE Potensiële Dodelike Sonfakkels aan die Ver Kant van die Son Ontplof!
Stel U voor ‘n ontploffing aan die ver kant van die son, so kragtig, dat ons dit aan hierdie kant, hier op aarde, kan voel. Wel, dit het net gebeur, TWEE keer op 13 en 16de Julie! Die plasma het na vore gekom in ‘n sirkelvormige wolk wat bekend staan as ‘n halo-CME (Coronal Mass Ejection). Ondanks die feit dat die massiewe liggaam van die son die ontploffings geblokkeer het, het energieke deeltjies die aarde nog steeds gepeper. Die skrikwekkende deel is, dat sou dit aan ons kant van die son gebeur het, sou U miskien nie die berig op U elektroniese toestel lees of hoor nie, aangesien so ‘n groot CME vernietigende effekte op die Aarde se magnetieseveld kan hê, dat alle elektroniese en elektriese toerusting kan braai!
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Geweld van Ramaphosa Faksie Teen Zuma Malema RET Faksie gee Suid Afrikaners ‘n Voorsmaak van hoe Siviele Oorlog Gaan Lyk!
Ons sit met ‘n tamatietjie in SA want as wetsgehoorsame burgers, wonder ons of ons nou die wet moet nakom of nie, wanneer die polisie afwesig is te midde van volskaalse plundery en geweld. Burgers maak planne om hulself en hul buurt te beveilig, maar kry dan die wind van voor, van die afwesige wetstoepassers, want dit is glo teen die wet.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Plundering & Geweld is 100% die ANC Leierskap se Skuld! Wie het Zuma Toegelaat om Korrupsie te Pleeg?
Terwyl die onluste wyer sprei met meer en meer besighede en fasiliteite wat sluit, wat tot voedsel tekorte lei, kom meer en meer mense en groepe tot die besef dat dit nie net die tsotsies en kriminele se skuld is nie. Dit is nou dekades wat die ANC hul eie party regeer met ‘n baie slap riem, en toegelaat het dat hul lede en leiers maak wat hulle wil met min sensuur of nagevolge, al het dit ANC stemmers nog meer verarm.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
U Word Uitgenooi om Deel te Neem aan ‘n Aanbieding oor ‘n Stadsontwikkelingsplan vir Orania
Orania is besig om as kerngroeipunt vir Afrikanerselfbeskikking die gedaante van ʼn stad aan te neem. Die doel is egter om ʼn vlak van ontwikkeling te verwesenlik wat weldeurdag, ordentlik nagevors en uitnemend geïmplementeer word om sodoende meer as net ʼn ‘plek’ te word, maar eerder ʼn tuiste. Wanneer na Orania as Afrikanertuiste verwys word, is dít juis die doel – ʼn plek waar Afrikaners gemaklik kan wees, gemeenskapslewe kan ervaar en kan tuiskom in die ‘vriendelike stad’.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Rebelbier van Orania Brouery kan nie met Aanvraag byhou nie na Loodsgeleenthede in Verskeie Dorpe!
‘n Belangrike deel van ‘n eie ekonomie in Orania is om ‘n afsetgebied en vriendelike handelsbetrekkinge na buite te hê. Die Zebra Brouery in Orania het onlangs loodsgeleenthede in verskillende dorpe in die land gehad, om hulle bier bekend te stel aan ondersteuners wat dit wil bestel!
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Fondasie vir 50 Meter Optiesevesel-internettoring word in Orania Gegooi
Deesdae begin meer en meer mense van die huis en weg van Stadsentrums te werk, en Orania beplan om diê geleentheid te gebruik om meer mense te lok deur ordentlike internet infrastruktuur op te stel.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Voortrekkergrafte wat Onder Vaaldam se Water lê Weer Gesien Weens lae Watervlak
Van die voortrekkers se grafte is deesdae nie meer langs die Vaaldam nie, maar binne in die Vaaldam, en kan slegs gesien word wanneer die watervlak baie daal.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















