President Donald Trump het sy kritiek op sosiale media na ‘n nuwe vlak geneem deur middel van regsgedinge teen Facebook, Twitter en Google en teen hul uitvoerende hoofde.
Lees verder…
President Trump Loods Klas-aksie Regsgeding Teen Twitter, Facebook, Youtube en Google Namens Slagoffers van “Kansellasiekultuur”
Enjoyed this post? Share it!
Cele nie Haastig (of Bang) om Zuma in Hegtenis te Neem, Wyl Lindiwe Sisulu Media Beskuldig van Veroordeling!
Ons het nog altyd gesê dat ANC kaders baie skaars mekaar blameer of verklik, maar dit blyk dat die Zuma affêre die ANC leiers in ‘n moeilike posisie plaas. Die minister van polisie, Bheki Cele en die nasionale polisiekommissaris, Khela Sitole het die Grondwethof glo skriftelik in kennis gestel, dat hulle nie nou al vir oud-president Jacob Zuma in hegtenis gaan neem nie, hangende die twee hofaansoeke wat Zuma gebring het, om sy vonnis te hersien. Dit kom na die grondwetlike hof Zuma verlede week skuldig bevind hat aan minagting van die hof, en hom tot 15 maande tronkstraf gevonnis het, nadat hy nie ‘n bevel om voor die ondersoek na staatskaping te verskyn, nagekom het nie, maar Zuma beweer sy konstitusionele reg tot stilswye is hiermee geskend.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Grondwethof moet Besluit of Zuma se Konstitusionele Reg tot Stilswye Geskend was Deur Zondo Kommissie!
Zuma se versoek om die lasbrief vir sy inhegtenisneming te laat opskort, is toegestaan en hy sal nou op 12 Julie in die Grondwethof aangehoor word. Volgens ‘n beëdigde verklaring van Itumeleng Mosala, die sekretaris van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping, is hy nie geneë met Jacob Zuma se jongste hofaansoek nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
U Word Uitgenooi om Deel te Neem aan ‘n Aanbieding oor ‘n Stadsontwikkelingsplan vir Orania
Orania is besig om as kerngroeipunt vir Afrikanerselfbeskikking die gedaante van ʼn stad aan te neem. Die doel is egter om ʼn vlak van ontwikkeling te verwesenlik wat weldeurdag, ordentlik nagevors en uitnemend geïmplementeer word om sodoende meer as net ʼn ‘plek’ te word, maar eerder ʼn tuiste. Wanneer na Orania as Afrikanertuiste verwys word, is dít juis die doel – ʼn plek waar Afrikaners gemaklik kan wees, gemeenskapslewe kan ervaar en kan tuiskom in die ‘vriendelike stad’.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Interpol Reik Rooi-kennisgewings Uit Teen die Gupta-broers en hul Vrouens om vir Aanklagte in SA Verhoor te Word
Volgens die ondersoekdirektoraat (ID) het die pogings om die Gupta-broers en hul vrouens na SA terug te bring toegeneem, om tereg te staan op aanklagte, na Interpol rooi kennisgewings oor hul inhegtenisneming uitgereik het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC het Stelselmatig oor Twee Dekades, Suid Afrika se Soewereine Bates en Geld in hul eie Privaat Sakke Oorgedra!
Die ANC regime het stelselmatig oor twee dekades, Suid Afrika se soewereine bates en geld in hul eie privaat sakke oorgedra, en die staatsentiteite verander na ashope!
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Adjunkhoofregter Raymond Zondo, wat Gekla het hy kan nie Byhou nie, gaan ook as Hoofregter van Suid-Afrika Waarneem!
Suid-Afrika se nuwe waarnemende hoofregter is aangestel. Dit is Adjunkhoofregter Raymond Zondo, voorsitter van die Zondo-kommissie, waar hy die ondersoek na staatskaping lei.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
“Daar sal Bloedvergieting Wees” – Zumas Tart de ANC Regering Uit! Blameer Regbank, Zondo en Madonsela vir sy Ellende
Jacob Zuma het Sondag ‘n byeenkoms van ondersteuners toegespreek buite Nkandla en hulle bedank omdat hulle hom steun teen die gevangenisstraf van 15 maande. Jacob Zuma het nog nie in die openbaar verskyn nie sedert die konstitusionele hof hom tot 15 maande tronkstraf gevonnis het, weens minagting van die hof, nadat hy geweier het om voor die kommissie van ondersoek na staatskaping te getuig.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Voortrekkergrafte wat Onder Vaaldam se Water lê Weer Gesien Weens lae Watervlak
Van die voortrekkers se grafte is deesdae nie meer langs die Vaaldam nie, maar binne in die Vaaldam, en kan slegs gesien word wanneer die watervlak baie daal.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma en Ramaphosa Skandale Bewys Politisering van die Openbare Beskermer en Konstitusionele Hof!
Dit is welbekend dat baie presidente President geword het om weg te kruip van agtervolging van korrupsie of ander skandale, en dit is nêrens waarder as wanneer jy eers president van SA geword het, dat jy kwytskelding van alle misdade sal kry. Met stories wat alewig verander, “sukkel” die arme OB en Konstitusionele Hof om Zuma se korrupsie te kan straf, en nou wil dit voorkom of Ramaphosa se leuens, of te wel “verandering van stories” ook onder die mat gevee word, omdat na hul mening, die area van ondersoek glo buite die veld van die OB val.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















