Nosiviwe Mapisa-Nqakula, SA se Minister van Verdediging kerm nog steeds dat haar sny van die korrupsiekoek nie groot genoeg is nie. Sy het weer gewaarsku, of is dit gedreig, dat die SAW in groot moeilikheid verkeer. Maar daar is geen oorlog nie, en SA het basies oop grense, en die troepe help nou net die onbevoegde SAPD uit met Korona.
Lees verder…
Tyd om die SAW na die SA Welsyn te Herdoop? Dit is Maar net een Groot Kaderontplooiing Slenter!
Enjoyed this post? Share it!
Twee Mosselbaai Oupas Nog Vermis Drie Maande Nadat Hulle Vanuit hul Huise net Verdwyn het!
Dis nou al drie maande sedert twee bekende en geliefde Mosselbaaise oupas helder oordag van die aardbol verdwyn het, nadat hulle hul huise in afsonderlike voorvalle verlaat het. Tot dusver het niemand na vore gekom met enige inligting oor waar Julius Verhoog (68) van Island View, en Petrus (Peet) Groenewald (70) van Hartenbos hulle moontlik kan bevind nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n Bejaarde is Vermoor. Vasgebinde Lyk in sy Woonstel in Hartenbos Ontdek
Die 76-jarige Fanie Oosthuizen is Saterdag vermoor in sy woonstel in Hartenbos gevind is en ‘n saak van moord word ondersoek.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Jong Blanke Werker Vermoor in Philippi Lokasie maar niks Gesteel nie! Waarom is Swart Lokasies nog steeds Lewensgevaarlik vir Blankes?
‘n Onskuldige jong man, Kyle Venter (20) van Bergvliet in Kaapstad, is na ‘n botsing, koelbloedig doodgeskiet, in die swart lokasie van Philippi-Oos, maar niks is gesteel nie. Moet ons aanvaar dat dit net omdat hy ‘n wit man was, wat alleen in ‘n swart plakkerskamp gevang is, want, kom ons wees eerlik, blankes waag hul lewens om by die swart lokasies in te gaan, maar dit word nooit bespreek nie. Swartes aan die anderkant, kan na willekeur deur meestal blanke buurte gaan.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Dit word weereens bewys dat Bheki Cele totaal onbekwaam is vir sy pos, en dat sy magsug so groot is, dat hy bereid is om ons bloot te stel aan misdaad. Die enigste ding waarmee hy blykbaar goed is, is om op egotistiese media uitstappies tussen “our people” te gaan, en om totalitaristies wette te skep!
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Saoedi-Arabië Ontwikkel Twaalf Miljard Rand-sonkragplaas in Suid Afrika
ABSA is aangewys as die leier as senior geldskieter en verskaffer van ‘n multi-miljard Rand-kontrak vir ‘n sonkragstasie in die Noord-Kaap.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Oos-Kaapse Polisiebeampte Skiet Vriendin en Jok Daaroor!
‘n Konstabel van die Mount Fletcher-polisiekantoor in die Oos-Kaap staan tereg op aanklag van moord nadat hy sy vriendin geskiet het, daaroor gelieg het en gesê het iemand wou hulle beroof.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Rooibos en Wyn Bedryf Onder Druk – Word Vervang met Citrus
Van ‘n prys van R67 per kg in 2018 vir Rooibos, het die prys drasties gedaal tot ongeveer R18 per kg vir die huidige oesjaar.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Die Rooi Gevaar Steek Weer Kop Uit met Nuwe Data Wetgewing wat ANC Regime Beheer oor ons Data Gee!
Die ANC se nuwe voorgestelde nasionale data- en wolkbeleid is nog ‘n inkrementele stap nader aan totalitarisme, en laat duisende mense in die land vrees dat hul data nie meer privaat sal wees nie, soos in China.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Opsetlike Kwaadwillige Nalatigheid deur Sosialistiese ANC Vermoor nog ‘n Onskuldige! Staatshospitaal Sonder Water vir 3 Dae!
#DieAfrikaManier; Die tipiese infrastruktuurverval wat in alle sosialistiese state wêreldwyd, soos Venezuela en Kuba gesien word, is ook besig om Suid-Afrikaners in toenemende getalle te vermoor! ‘n Jong man wat ‘n dringende, dog roetine-operasie nodig gehad het, is in die staatshospitaal in Kimberley oorlede weens ‘n gebrek aan water! Die ANC-kaders wat deur die ANC se Sosialistiese kaderontplooiingsprogram in die staatsdiens opgeneem word, is ongekwalifiseerd, onervare en te geobsedeer met dinge verorber, en ideologiese menseregte-propaganda aan te spreek, dat hulle nie die eenvoudige basiese mensereg van water kan koördineer of reël nie
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















