Jayde Panayiotou se Moordenaars Kry Ook Lewenslank Tronkstraf vir Moord op Denise Webber (78) in 2015 in Port Elizabeth!

Drie Inbrekers in Gesteelde wit Audi Gearresteer na Jaagtog & Skietgeveg in Pretoria!

Tradisionele Leier Herken nie Oproeriges in #Dirkiesdorp nie – EFF en ANC Voer Aktiviste in wat Rassehaat en Geweld Aanhits!

Thandi Modise Doen Aansoek vir Ontslag van Dieremishandeling Saak Teen Haar Ondanks Getuienis van Veearts!

Maties is nou ‘n Globalistiese Onderdrukker wie se Nuwe Embleem en Taalbeleid Bewys Swartes Kies Engels Bo Hul Eie Tale!

Dieselfde Aanklaer van die #DoodskisTwee Hofsaak, Robert Molokoane Lei #Dirkiesdorp Hofsaak! Toevallig?

Sewe Ver Linkse Terroriste van Italië in Hegtenis Geneem in Frankryk!

Video Genoem in #Dirkiesdorp Hofsaak Bewys die Staat het Gelieg, Maar Hulle Hou Hardnekkig Aan om ‘n Totaal Valse Narratief te Skep!

Vusi Shongwe, LUR van Mpumalanga se Uitlatings na Dirkiesdorp Skietery het Dalk Bygedra tot Bloedige Dubbele Plaasmoord Naby Nelspruit!

Piet Retief Borgaansoek Weer Uitgestel na Video Getuienis die Staat se Saak Verdoem!