Die ANC se minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola vra dat ‘n alternatief vir tronkstraf gevind moet word vir oortreders wat kleiner misdade pleeg. Hy het dit versoek tydens sy parlementêre debat oor sy dept se begroting.
Lees verder…
Die Tronke is te vol Volgens die ANC Minister van Korrektiewe Dienste
Enjoyed this post? Share it!
Leuens, Leuens en nog Leuens: Zondo Kommissie Skyn Lig op Finansiering van Gigaba se Huisverbeterings
Malusi Gigaba, ‘n voormalige ANC minister van Binnelandse Sake en lid van die Kabinet, se vervreemde vrou, Norma Mngoma, het haar getuienis voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping voortgesit.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
#Dirkiesdorp se “Zimbabwe Narratief”! Indiese Mynbedryf Atha Africa Gebruik Gupta Taktiek om Swartes Aan te Hits om Gewelddadig Teen Boere te Betoog!
Die skokkende, maar tog voorspelbare waarheid agter die hoogs gepolitiseerde en media-aangesteekte Dirkiesdorp-voorval, toe ‘n klaarblyklik goed georganiseerde groep aggressiewe en gewelddadige toyi-toyers die plaas Pampoenkraal op 9 April onwettig binnegeval het, wat aan Werner Potgieter behoort, is uiteindelik onthul! ‘n Indiese myngroep Atha Africa, het in Gupta / Bell Pottinger-styl, probeer om wit boere van hul grond te verdryf, met die volle samewerking van Adjunkpresident David Mabuza se regterhandman, Vusi Shongwe, LUR vir Landbou, Landelike Ontwikkeling, Grond en Omgewing in Mpumalanga! Ons sal waarskynlik nooit weet wie vir wie betaal het, om wat te doen nie, en watse gunste geruil is nie, omdat die slagoffers van hierdie rassistiese intimidasie en geweld wit is!
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Is nog ‘n ANC-wegbreekparty ‘n Moontlikheid? “Die Korrupsie Party” met ACE, Zuma en Supra?
Daar word toenemend bespiegel oor die moontlikheid dat Jacob Zuma, Ace Magashule en Supra Mahumapelo van die ANC sal wegbreek om ‘n nuwe party te stig. Terwyl hulle al ‘n rukkie met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party vlerke sleep, het die onlangse verwikkelinge in Supra en Ace Magashule se skorsing die tonge weer laat waai.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Agterstand van 250 000 Vuurwapenlisensie Aansoeke sal Waarskynlik Nooit Verwerk Word nie Aangesien die Vuurwapenregister Totale Chaos is!
Dit het byna onmiddellik duidelik geword hoe sleg en chaoties die mense van die ANC-regime werk, as ons dit werk kan noem, toe die portefeuljekomitee van die Polisie die Vuurwapenregister die naweek besoek het. Maar vir ‘n Sosialis sal dit egter gesien word as skitterende werk!
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Ace Beveg Skorsing met “Innocent Until Proven Guilty” Hofsaak Teen Ramaphosa en ANC!
Die ses senior lede van die ANC se Uitvoerende Komitee het Maandag vergader om ‘n nuwe ontwikkeling van die geskorste Ace Magashule te bespreek. Magashule het met ‘n semi-dringende aansoek na die Hooggeregshof gegaan, om die ANC-party se besluit om hom as Sekretaris-generaal te skors, te bepleit en deur die hooggeregshof te laat hersien.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Oos-Kaapse Polisiebeampte Skiet Vriendin en Jok Daaroor!
‘n Konstabel van die Mount Fletcher-polisiekantoor in die Oos-Kaap staan tereg op aanklag van moord nadat hy sy vriendin geskiet het, daaroor gelieg het en gesê het iemand wou hulle beroof.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Solidariteit Neem Sisulu Hof toe om Rassistiese en Onwettige Invoer van Kubaanse Ingenieurs te Stop!
Die vakbond Solidariteit het aangekondig dat hulle voortgaan met ‘n hofaansoek om die minister van waterwese, Lindiwe Sisulu, te dwing om haar beplande invoer van 24 Kubaanse wateringenieurs na Suid-Afrika, teen ‘n koste van R65 miljoen, te kanselleer, veral nadat dit onthul is dat Sisulu geweier het om gekwalifiseerde wit ingenieurs aan te stel, wat aansoek gedoen het vir die poste, bloot omdat hulle wit was.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Rondte Een aan Ramaphosa, Maar Magashule Weier om op te Gee!
Ace Magashule, die geskorste sekretaris-generaal van die ANC, het die eerste rondtes in sy stryd teen Ramaphosa verloor na Cyril se aksies sterker was as wat verwag was. Dit blyk asof Ace die sondebok gaan wees.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Is Zondo Kommissie ook ‘n Slenter? Korrupsie is glo so Groot Zondo kan dit nie als Hanteer nie! Was dit nog Altyd die ANC se Plan?
Regter Zondo het glo aangewys dat hy “weens tydsbeperkings” nie volledige bevindings sal maak oor elke saak wat aangehoor word nie, en dat die land se wetstoepassers toegerus is om ondersoek in te stel na aangeleenthede waaroor hy nie spesifiek verslag doen nie. MAAR dit is juis hierdie wetstoepassers wat Ramaphosa erken het, wat jare lank hul voete gesleep het en sodoende die Zondo-kommissie nodig gemaak het!
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















