Die Suid-Afrikaanse minister van Gesondheid is op spesiale verlof geplaas tot verdere kennisgewing deur Cyril Ramaphosa, terwyl die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) bewerings van korrupsie met Digital Vibes ondersoek. Zweli Mkhize het beweer dat hy tyd van sy pos gevra het terwyl die ondersoek aan die gang is, en gevra om tydelik vervang te word sodat hy die bewerings van korrupsie teen hom kan beveg, maar niemand glo dat dit vrywillig was nie.
Lees verder…
Zweli Mkhize op Spesiale Verlof Geplaas Wyl Digital Vibes Korrupsie Deur Spesiale Ondersoekeenheid Ondersoek Word!
Enjoyed this post? Share it!
Meer as 40 Prokureursfirmas Moet nog POF Terugbetaal vir Dubbele Betalings wat aan Hulle Gemaak is!
Die minister van vervoer, Fikile Mbalula, sê 42 van die 102 prokureursfirmas wat by die Legal Practice Council aangemeld is, weens wanbestuur van hul trustrekeninge, het nie duplikaatbetalings wat hulle van die Pad-Ongelukke-Fonds (POF) ontvang het, terugbetaal nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Stellenbosse Man Toegelaat om Sonder Masker Inkopies te Doen in Woolworths Danksy Afskrif van Hofbevel!
‘n Inwoner van Stellenbosch, wat altyd sonder masker sy inkopies gaan doen, is gister by Woolworths in Stellenbosch Square gestop en gevra waar is sy masker. Hy het toe vir die wag en bestuurder verduidelik dat hy nie masker dra nie en dat die hooggeregshof in Julie 2020 die regering se wetgewing onwettig verklaar het. Hy het toe die hofbevel gewys en was toegelaat om in Woolworths inkopies te doen sonder masker.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Uitvoerende Hoof van Eskom, De Ruyter, Gaan Hof toe om R8 Miljard Korrupte BSEB-tender te Stop, na Huidige Raad dit Goedgekeur het!
Andre de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, het ongegronde aantygings van rassisme oorleef het, het nou regstappe teen sy eie direksie aangewend, in sy stryd om Eskom skoon te maak en ontslae te raak van die stelselmatige korrupsie wat dit geteister het sedert die ANC in 1994 oorgeneem het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Rand Water Word Gevloek Weens sy Swak Diens, Wil Onversoenlik Strafregtelike Klagtes Teen “Beledigende” Klante Aanhangig Maak
Rand Water is gereed om kriminele klagtes in te dien teen ongelukkige klante wat na bewering beledigende e-posse na sy kliëntedienssentrum gestuur het tydens watertekorte in verskeie gebiede in Gauteng, maar wat uitstaan is hul onversoenlike houding vir hul swak dienslewering, en hul alewige aanstoot van blaam na Eskom of ander.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Vakbonde is Kwaad en Vat Eskom na die KVBA oor Loongeskil
Eskom het ‘n geskil met vakbonde oor betaalverhogings verklaar en die gesprekke vir ‘n onafhanklike meditasieproses by die Kommissie vir Versoeningsbemiddeling en Arbitrasie (KVBA) – SA se statutêre geskilbeslegtingsliggaam – ingestel.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Advokaat Verklaar dat André de Ruyter se Aksies niks met Rassisme te Doen het nie
‘n Onafhanklike ondersoek na die aantygings van rassisme deur André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, het geen bewyse gevind dat hy hom op ‘n manier gedra het wat neerkom op rassisme nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
#Dirkiesdorp Swart Werker Getuig hy was Deur SAPD Gedreig om Wit Boere Valslik by Moordsaak te Betrek!
Soos ons voorspel het, is die #Dirkiesdorp saak besig om in die tweede Coligny te verander. Soos in Coligny maak die Staat al weer staat op een enkele swart twyfelagtige getuie (boonop ‘n skaapdief) om vir Werner Potgieter, eienaar van Pampoenkraal plaas by Dirkiesdorp, sy plaasbestuurder Cornelius Greyling, sy sekuriteitshoof Zenzele Yende en nog 5 plaaswerkers aan te kla weens moord op 2 skaapdiewe in Augustus 2020.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
ANC en EFF Maak Bespotting van Grondwet en Eiendomsreg want Politieke Belang is glo Belangriker as Konstitusie – Afrikanerbond
Die Afrikanerbond het ‘n verklaring uitgeruik waar hulle die dood van openbare aanspreeklikheid onder ANC en EFF politici betreur. Hulle wys daarop dat dit nie verbasend is nie dat die sperdatum vir die parlementêre ad hoc-komitee, wat wysigings moet finaliseer vir die 18de Grondwet wysigingswetsontwerp rondom artikel 25, en die bewoording rondom onteiening, nie gehaal kon word nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Min Hoop vir die Noord Wes Wyl ANC Faksie Aasvoëls die Karkas van Munisipale Rekeninge Droog Plunder!
Die tekens van verwaarlosing en verval was oral. Eens trotse Wes-Transvaalse dorpe is nou vullishope waarop ANC-politici onder mekaar veg om hul hande op die laaste bietjie geld in die munisipale bankrekeninge te lê. Ongelukkig vat dit die stand van plaaslike regering regoor Suid-Afrika saam, maar veral in provinsies soos Noordwes en die Vrystaat wat jare lank in die wringgreep van die sogenaamde RET-faksie (Radikale Ekonomiese Transformasie) van die ANC was.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















