ANC-minister van Gesondheid, Zweli Mkhizi, Maak Weer Groot Beloftes wat Ongetwyfeld weer sal Misluk!

Marokko Gebruik Onwettige Migrante as Wapen! Stuur 8,000 Migrante oor Grens na Spanje, wat ‘n Marokkaanse Vryheidsvegter Hawe!

Agterstand van 250 000 Vuurwapenlisensie Aansoeke sal Waarskynlik Nooit Verwerk Word nie Aangesien die Vuurwapenregister Totale Chaos is!

Sedert SA Onder die Kommuniste Geval het, het die Polisie Slegs die ANC Party Gedien, dus Moes Wet en Orde deur die Privaat Sekuriteitsbedryf Gehandhaaf Word!

Bruin Ondrinkbare Water in Ladybrand Krane – Beurtwater nou die Sosialistiese Voorland van Plattelandse Dorpies!

SAID kyk na R90 Miljard Taxibedryf om hul Verhoogde Belastinginkomste Verder te Verhoog

Ace Beveg Skorsing met “Innocent Until Proven Guilty” Hofsaak Teen Ramaphosa en ANC!

Eskom Implementeer Skielik Fase 2 Kragonderbrekings, Omdat jy Nooit Weet Wanneer Onversorgde Masjinerie sal Breek nie!

Hospitaal of Slaghuis? Staatshospitale is nou Martelkampe en Doodsvonnisse!

FNB Ontvang Meeste Klagtes in Ombudsman van Bankdienste se Jaarverslag van Mees Algemene Klagtes Teen Banke