Dit blyk asof aardse goed belangriker as ons ou mense en nou eers, ses maande later is ‘n groot soektog geloods, nadat ‘n bejaarde vrou van Port Elizabeth, al vanaf 25 Desember 2020 vermis word. Martha du Toit (74) is op 4 Oktober 2020 laas deur haar suster gesien.
Lees verder…
Bejaarde Vrou Vermis Sedert Laas Jaar! Martha du Toit (74) Laas in Oktober 2020 Gesien
Enjoyed this post? Share it!
Minister van Polisie, Bheki Cele by Hofsaak van “Leier van Kaapse Onderwêreld” Nafiz Modack!
Die minister van polisie, Bheki Cele, saam met die waarnemende provinsiale kommissaris, generaal-majoor Thembisile Patekile en Jeremy Vearey, het die hofverskyning van die berugte sogenaamde “leier van die Kaapse onderwêreld,” Nafiz Modack en sy twee medebeskuldigdes, Jacques Cronje en Ricardo Morgan, bygewoon.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Bosasa Weer in die Nuus vir Verkeerde Redes! Voormalige Beamptes in Hof vir Korrupsie en Geldwassery!
Voormalige Bosasa-amptenare het in Pretoria se gespesialiseerde handelsmisdaadhof verskyn weens ‘n saak van korrupsie en geldwassery, maar hul saak is verder uitgestel tot 24 Junie 2021 in afwagting van verdere ondersoeke.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Militêre Staatsgreep of Burgeroorlog in Frankryk? 58% Franse Ondersteun Generale se Ope Brief wat Waarsku dat Leër Dalk sal Moet Ingryp Om Burgeroorlog te Vermy!
Volgens ‘n peiling van Harris Interactive, in opdrag van die Franse nuuskanaal LCI, het 64% van die ondervraagdes van die Franse Generale se ope brief gehoor. In totaal ondersteun 58% van die respondente die weermag wat die brief onderteken het, wat onder ‘n steekproef van 1,613 mense voltooi is. In totaal glo 84% van die ondervraagdes dat geweld by die dag toeneem en 73% glo dat Frankryk uitmekaar val.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Jayde Panayiotou se Moordenaars Kry Ook Lewenslank Tronkstraf vir Moord op Denise Webber (78) in 2015 in Port Elizabeth!
Slegs vier maande nadat hulle die onderwyser Jayde Panayiotou vermoor het, het Sinethemba Nenembe (33), Fikile Mengo, Mkhuseli Ngqanda en Thanduxolo Vumazonke, ‘n 78-jarige ouma in Port Elizabeth vermoor, Denise Webber.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
TOTALE MISLUKKING! Drie Bejaarde Susters Aangeval en Gesteek NADAT ‘n Informant Boer en Polisie Waarsku dat Veediewe Hulle Gaan Aanval!
Drie bejaarde susters, onderskeidelik 79, 74 en 71 jaar oud, wat saam op ‘n plaas in die Tierpoort-omgewing buite Bloemfontein bly, is Donderdagaand 29 April, 2021 in hul huis aangeval en aangerand. ‘n Boer in die omgewing het aan Netwerk24 erken dat ‘n informant hom voor die plaasaanval gewaarsku het dat die susters binnekort aangeval sal word deur dieselfde veediewe wat 60 skape by hom gesteel het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Drie Inbrekers in Gesteelde wit Audi Gearresteer na Jaagtog & Skietgeveg in Pretoria!
Een misdadiger is ernstig beseer en sy twee makkers is in hegtenis geneem Donderdag, ná ‘n jaagtog met ‘n veiligheidsmaatskappy, nadat die rowers by ‘n huis in Pretoria probeer inbreek het. Die Brinant-sekuriteitsmaatskappy het inligting ontvang dat drie rowers, wat ‘n wit Audi-voertuig bestuur het, probeer om by ‘n huis in Faerie Glen in te breek.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Tradisionele Leier Herken nie Oproeriges in #Dirkiesdorp nie – EFF en ANC Voer Aktiviste in wat Rassehaat en Geweld Aanhits!
‘n Tradisionele leier van Dirkiesdorp het aan Rapport gesê dat hy die meeste betogers wat by die Piet Retief hof was nie ken nie, en dat dit vir hom lyk asof die ANC en EFF besig is om betogers en agitators na die gebied in te voer. Kort nadat die vyf aangeklaagdes in die #Dirkiesdorp saak Vrydag elkeen op R10,000 borg vrygelaat was, het aktiviste van die EFF en ANC geweld en haat aangehits aan oproerige betogers buite die hof. Een spreker het gesê Pampoenkraal moet brand en het gesê dit is die begin van ‘n oorlog.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
SA Burgers Verloor Vertroue in die Polisie wat nie Meer die Mense Beskerm nie
Die hoofdoel van die polisie is om alle inwoners van die land te beskerm en ten tye van nood, behulpsaam te wees, om wet en orde te handhaaf en misdaad te bestry. Maar huidiglik sien en ervaar al hoe meer wetsgehoorsame burgers, al hoe minder van die bogenoemde. Die burgers van die land leef inteendeel toenemend in vrees vir die polisie, ons ervaar by meer en meer geleenthede, waarby dit voorkom asof die polisie nie in ‘n posisie is, of die politieke wil het, om anargiste en woedende skares te beteuel nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Maties is nou ‘n Globalistiese Onderdrukker wie se Nuwe Embleem en Taalbeleid Bewys Swartes Kies Engels Bo Hul Eie Tale!
Dit is duidelik dat die gesprek by Universiteit Stellenbosch (US) nie gaan oor meertaligheid nie, maar liewer hoe om Afrikaans, die derde mees gesproke taal in die land, te verwyder, en engels, die vierde mees gesproke taal, heel bo te plaas. Dit blyk dat die kommunistiese taktiek van “inkrementalisme” toegepas word, waar elk “nuwe” taalbeleid teen ’n versnelde en rampspoedige spoed, verengelsing implementeer. Hoe meer nuwe taalbeleide en hersienings, hoe gouer die verengelsing, wyl min besef dat hulle vinniger af die gladde afgrond gly. Nog minder besef hulle, dat al is Afrikaans vyand nommer een, die bantoe tale net soveel in die visier is…
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















