Die week neem Kurt Darren die nommer 1 posisie in met sy liedjie “Haal asem”.
Steve Hofmeyr het die afgelope week die musiekvideo “Redsgebed” wat sy jongste enkelsnit op sy album SKREE is.
Lees verder…
SAUK Radio se weeklikse Top 20
Die week neem Kurt Darren die nommer 1 posisie in met sy liedjie “Haal asem”.
Steve Hofmeyr het die afgelope week die musiekvideo “Redsgebed” wat sy jongste enkelsnit op sy album SKREE is.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Elandré betree hierdie week se Top 20 op nommer 19 met sy liedjie “Die lyn” wat op sy debuutalbum, Kleindorp-dromer. Die album het al goue status behaal.
Die musiekvideo van die liedjie is onlangs bekendgestel en is tans onder die top-20 mees afgelaaide liedjies op iTunes. (kyk gerus hieronder na die musiekvideo)
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Die Afrikaanse sangeres Liezel Pieters se jongste enkelsnit “Sing jou hart uit”, is maar onlangs uitgereik en pronk reeds op treffersparades landwyd.
Die liedjie betree die week se Top 20 op nommer 19. Die musiekgroep Anders se liedjie “Bruid”, wat ook die title van hul jongste album is, neem die week die nommer 1-posisie in.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Twee kunstenaars wat die week uitstaan in ons Top 20 is Jo Black en Kurt Darren. Albei se musiek word nog flink afgelaai op aanlynplatforms soos iTunes. Jo Black se liedjie “Die vrou wat ek liefhet” bly die week in die nommer 1-posisie en Kurt Darren se lied “Haal asem” betree die week die Top..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Jo Black met sy treffer “Die vrou wat ek liefhet” bly die week in die nommer 1 posisie. Ray Dylan bly in die 2de posisie met sy liedjie “Uitbasuin, en Anders is in die 3de plek met hulle liedjie “Bruid”. Valentynsdag in om die draai, en met dit in gedagte het die manne van ADAM..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Ons het ‘n nuwe liedjie van Steve Hofmeyr wat ons Top 20 betree genaamd “Ek is”, dit is op nommer 17. Die liedjie kom uit sy album Skree wat verlede jaar bekendgestel is. Hier is vir jou ‘n brokkie nuus van Lizandra Winter, jy mag haar dalk nie ken nie. Sy was voorheen ‘n agtergrondsanger..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Ray Dylan se “Uitbasuin” wat ook die titelsnit van sy nuwe album is bly vir die tweede week op die no.1-posisie. Janie Bay en Hunter Kennedy (Die Heuwels Fantasties) se treffer liedjie, “Wag vir joou”, betree die week se Top 20 op nommer 20. Hier is so ‘n brokkie inligting wat jy dalk nie geweet..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Na slegs een week in die no. 1-posisie maak Jay se liedjie “Solank sal ek jou liefhê” plek vir Ray Dylan se “Uitbasuin” wat ook die titelsnit van sy nuwe album is. Anders se nuwe liedjie, “Bruid”, en Vernon Barnard se nuwe enkelsnit, “Voel”, betree die week se Top 20. Jo Black geniet nog heelwat..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Ek hoop die Nuwe Jaar is nog vriendelik en aangenaam vir jou. Dit is tyd om in die ‘groove’ te kom met ons Top 20, en ons skop af met nuus oor Jay. Jay se titelsnit “So lank sal ek jou liefhê” neem die week se nommer 1 posisie in. Juan Boucher maak sy toetreede..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Die Nuwe Jaar is aan die gang en ons gaan sommer dadelik aan die gang kom met ons Top 20 vir hierdie week. Jushua na die Reën is nog steeds op nommer een met die liedjie wat hy opgedra het vir sy pa, genaamd “2017”. Die verassing vir hierdie week is dat Ray Dylan die..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan