Wat staan ons te doen na #Dirkiesdorp, die #DoodskisTwee, #Coligny en ander korrupte eensydige hofsake? Na aanleiding van die #Dirkiesdorp voorval is dit belangrik om ‘n analise te doen sodat boere en wit mense in die algemeen kan weet hoe om op te tree as so iets weer in die toekoms plaasvind.
Lees verder…
“Guilty Until Proven Innocent” – Die Era van Media “Show Trials” Wat ‘n Valse Narratief en Sosialistiese Rewolusie Afdwing!
Enjoyed this post? Share it!
ANC en EFF Verhef nog ‘n Hofsaak tot ‘n Rasse “Showtrial” en Intimideer die Hof om Borg te Weier!
EFF en ANC lede het Vrydagoggend ‘n staalhek by die Pretoria Noord landdroshof afgebreek, en die hof binnegestorm in ‘n poging om die koerante se aandag te trek, om nog ‘n saak tot ‘n rasse insident en gevolglike showtrial te omskep.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Drawwer Vroegoggend Beroof en Aangerand
Geweld teen vroue en kinders gebeur daagliks, maar daar is maatreëls wat gevolg kan word om dit te verhoed. ‘n Vrou is beroof en aangerand op die pad tussen Mataffin en Sabie, Mpumalanga, terwyl sy omstreeks 05:45 alleen gaan draf het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Boer Twee Keer in die Rug Geskiet in Tweede Plaasaanval naby Brits!
‘n Boer van die plaas Xaxaba, Beestekraal, aangrensend aan Dikhololo naby Brits, in die Noordwes-provinsie, is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal nadat hy op Woensdagaand 5 Mei, 2021 twee keer in ‘n plaasaanval in die rug geskiet is. Dit was die tweede keer hierdie jaar dat hy aangeval is.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
‘n Basketbalbaan in Anderlecht, Belgie is pas herdoop na Mehdi Bouda, ‘n 17-jarige immigrant wat in 2019 dood is toe hy as ‘n verdagte van die polisie in ‘n dwelmtransaksie weggehardloop het, en per ongeluk deur ‘n polisievoertuig getref is.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Vrou kla Wierdabrug-polisiebeamptes aan Nadat hulle haar “Aangerand en Opgesluit” het op Valse Aanklagtes!
‘n Vrou van Pretoria was na bewering verlede week deur polisiebeamptes van die Wierdabrug-polisiestasie aangerand en ure lank aangehou, nadat sy ’n beweerde kapingspoging by dié polisiestasie wou aanmeld.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Opsetlike Kwaadwillige Nalatigheid deur Sosialistiese ANC Vermoor nog ‘n Onskuldige! Staatshospitaal Sonder Water vir 3 Dae!
#DieAfrikaManier; Die tipiese infrastruktuurverval wat in alle sosialistiese state wêreldwyd, soos Venezuela en Kuba gesien word, is ook besig om Suid-Afrikaners in toenemende getalle te vermoor! ‘n Jong man wat ‘n dringende, dog roetine-operasie nodig gehad het, is in die staatshospitaal in Kimberley oorlede weens ‘n gebrek aan water! Die ANC-kaders wat deur die ANC se Sosialistiese kaderontplooiingsprogram in die staatsdiens opgeneem word, is ongekwalifiseerd, onervare en te geobsedeer met dinge verorber, en ideologiese menseregte-propaganda aan te spreek, dat hulle nie die eenvoudige basiese mensereg van water kan koördineer of reël nie
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Suid Afrika Ontvang 325,260 Dosisse Pfizer Entstof…
Suid-Afrika het goeie nuus ontvang met die aankondiging dat die eerste besending 325 260 dosisse Pfizer-entstof teen die koronavirus ontvang is.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Bekende Boer en Seun in Plaasaanval in Tzaneen met “Outomatiese Aanvalsgeweer”!
‘n Bekende boer van die Tzaneen-omgewing en sy seun is gister middag omstreeks 17:30 op die plaas naby Deerpark aangeval. Die storie kom nog uit, maar volgens die slagoffer was die verdagte gewapen met ‘n outomatiese aanvalsgeweer.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Boer Aangeval en aan Bakkie Vasgebind deur Dubbele Plaasmoordenaar op Parool wat “Skaap wou Koop”!
Leer ons nie uit dure lesse nie? ‘n Plaasmoordenaar wat uit op parool was na ‘n dubbele plaasmoord 18 jaar gelede, in die selfde omgewing, het ‘n 68 jarige boer van Frankfort wreed aangeval nadat die skurk voorgegee het hy wil ‘n skaap koop. Dit blyk ook dat Oom Gert die moordenaar herken het! Waarom verkoop boere nog vee aan aanlopers?
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















