SAUK Radio Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Ons gebruik ‘n lae band stroom so dit neem nie baie data om heeldag lekker te luister nie. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklarings aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer, skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil bydrae tot hierdie inisiatief, of ‘n potgooi het om uit te saai, kontak ons asb.
Lees verder…
SAUK Radio Nuus: SAPD Lede Arresteer oor Afpersing, Nog ‘n Bejaarde Vermoor, 2,170 Ongebruikte Polisievoertuie, Wisselkoers, Weer en Meer!
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Nuus: Plaasaanval in Belfast, Ace Moet Besluit, OB se Sondes, SARS Kry 38 Miljard Meer, Wisselkoers, Weer en Meer…
SAUK Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklaring aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil adverteer of bydrae tot hierdie inisiatief, kontak ons asb.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Nuus: Skokkende ANC Wanbesteding, Belastinginkomste Vermeerder, Pieter van der Westhuizen Onskuldig, Nuwe Hospitaal, Weer, ens.
SAUK Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklaring aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil bydrae tot hierdie inisiatief, kontak ons asb.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Nuus Bulletin: Plaaslike Infrastruktuur is Nou Dodelik, Munisipaliteite, Skole, Polisiestasies Korrup en Bankrot!
In vandag se SAUK Nuus berig is dit duidelik hoe alle staatsdepartemente en ondernemings, van skole, polisiestasies, tot Eskom wat die ANC regime beheer, byvoeg tot afbreking van ons samelewing, tot so ‘n mate dat dit nou lewensgevaarlik is! Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklaring aan nuus “by” saukradio.com. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Adam Tas het ‘n nuwe album uit, en dit laat die ‘kêrels sit’
Adam Tas se growwe rasperstem en emosiebelaaide lirieke, het van dag een af diep kom nesskop in die harte van Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers, en met sy nuuste album, Sit Kêrels, gaan hy beslis ’n paar nuwe aanhangers verwerf!
Sy negende ateljee-vrystelling, bou voort op die wenresep waarvoor hy bekendheid verwerf het, en is ’n album vol stories, hartsmusiek en humor. “Sit Kêrels is lekker lywig, met ’n paar snitte meer as gewoonlik. Dit kombineer verskeie genres, soos Rock ’n Roll en Blues, maar daar is ’n Folk-aanslag waarvan ek baie hou,” vertel die sanger. “Ou vriende is mense wat my laat tuis voel en dit is ook die sentiment wat ek met luisteraars wil deel wanneer hulle na my musiek luister.”
Wil jy graag adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? Stuur my ‘n e-pos by [email protected], en ek sal jou vertel hoe !!
Volgens die kunstenaar, was h
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Karen Ferreira is ‘n indrukwekkende sanger, hier is ‘n kort Bio van haar
Die publiek het vir Karen leer ken as die sprankelende voormalige Idols-vasbyter en Zing!-duetwenner. Karen Ferreira tréf met ‘n moderne album, met ‘n aantal eie komposisies!
Sy is veelsydig en haar genre is geskik vir enige geleentheid – troues, feeste, privaatfunksies en besige kuierplekke.
Die KKNK en haar energieke debuutalbum Altyd Joune (met die gewilde musiekvideo Kosie, saam met Robbie Wessels) in 2005, het Karen Ferreira se talent en gewildheid bevestig.
Wil jy graag adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? Stuur my ‘n e-pos by [email protected], en ek sal jou vertel hoe !!
Sy is veral trots daarop toe sy gevra is om die voorprogram vir die internasionale popgroep Westlife te doen tydens hul onlangse SA toer.
Op haar tweede album, Dans Met My, stel sy haar vaardigheid as sangeres én liedjieskrywer blink ten toon. Sy het met haar nuutste
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Ons het ‘n groote verloor, Jurie Ferreira, maar sy musiek bly tog treffend
Jurie Ferreira (1921 – 2002) was ’n Afrikaanse sanger. Van sy bekendste treffers is: Die swaeltjie, Die blonde matroos, Tahiti, Boereseun en Erika.
Hy het ook sy verskyning in rolprente soos Kom saam, vanaand, Hier’s ons weer, Alles sal regkom en Altyd in my drome gemaak.
Ferreira is 1921 in Ventersdorp in die Noordwes gebore. In 1936 bring sy pa hom as 15-jarige na Johannesburg vir ’n sangopname. Sy eerste kommersiële plaat, Tier, word 1939 opgeneem. In 1941 sluit hy by die orkes van Arnout Malherbe aan.
Wil jy graag adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? Stuur my ‘n e-pos by [email protected], en ek sal jou vertel hoe !!
Hendrik Susan bied hom in 1945 ’n kontrak aan en hulle toer vir sewe jaar saam deur die land. In 1954 begin hy sy eie orkes en in 1965 sluit hy by die leër aan.
Hy is op die ouderdom van 82 in 1 Militêre Hospitaa
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Steve, Bobby, Jay, Bok en Ruhan span kragte saam, wat ‘n liedjie!!
Vyf van Suid-Afrika se grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf het saamgewerk aan ’n splinternuwe liedjie, Die Land, wat Suid-Afrikaners se harte trots gaan laat klop oor dié land – maar ook gaan los met ’n paar intense vrae.
Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Jay du Plessis, Bok van Blerk, en Ruhan du Toit van die bekroonde duo Touch of Class, se enkelsnit, Die Land, is pas vrygestel en gaan selfondersoek by elke Suid-Afrikaner bring oor wat ons vir ons nageslag gaan nalaat.
Ondanks die onsekerheid wat talle Suid-Afrikaners ervaar is dit bykans of hierdie lied inwoners wil smeek om in die land te bly en daarin te belê – soos God se doel was met elke persoon wat Suid-Afrika sy tuiste noem. Met diep lirieke vanuit die pen van die bekroonde liedjieskrywer Johan Oberholzer, bring die lied ’n gevoel van trots oor dit wat aan ons toevertrou is.
“Ek is baie opgewonde oor Die Land en ek en my kollegas wil met hierdie lied die boodsk
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Samantha Leonard stel haar eerste Afrikaanse snit bekendgestel
“’n Duisend Keuses is ’n baie persoonlike liedjie, wat my herinner waarom ek verlief geraak het op sing en hoe dit my inspireer en laat voel; en dat ek nie musiek gekies het nie, maar dat dit my gekies het.
Dis wie ek is, dis in my bloed, en dis die enigste ding wat my motiveer om nooit op te gee wanneer dit by my drome kom nie. Dit is vir my ’n voorreg om my storie, deur middel van musiek, met die wêreld te deel,” verklap Samantha Leonard oor haar eerste enkelsnit wat pas vrygestel is.
Dié Afrikaanse popsnit, uit die sangeres se eie pen en hart en vervaardig deur Hugo Ludik en Vaughan Gardener van Muse Studio’s, vertel die storie van haar loopbaanreis sover en van die keuses wat sy moes maak om tot op hierdie punt te kom. Haar uitsonderlike sterk stem is die perfekte pasmaat vir die eerlike lirieke en meesleurende wysie van die liedjie, wat in jou kop bly maal lank nadat jy dit vir die eerste keer gehoor het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Kannie Warries Dansorkes stek nuwe album vry:- Ernie se tokkel
Sedert die Kannie Warries Dansorkes in 2000 gestig het, was daar soos in enige orkes, ‘n paar orkeslede wat gekom en gegaan het. Dus het hulle nou ‘n witwarmspan wat outydse lekkerkry laat herleef met nuwe styl staalsnare!
Hul eerste album is in 2007 uitgereik waarna verskeie andere hul verskyning op dansvloere landwyd gemaak het. Die huidige vyftal is Jurg Basson, Ria Best, Rudi Jooste, Ziaan Hatting & Nico Heunis.
Die albums word vervaardig deur die ervare Ernie Bates. Die KannieWarries het ‘n unieke aanslag wat al net so blinkgepoets is soos hul kitare en spog met verskeie Bobaas-Boere-toekennings en selfs Ghoemabenoemings.
Wil jy graag adverteer op hierdie baie gewilde webwerf? Stuur my ‘n e-pos by [email protected], en ek sal jou vertel hoe !!
Hul albums bestaan uit lekker-luister-liedjies wat keer dat jy eenvoudig kan stil sit. En néé, nie
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan



















