Dis nou al drie maande sedert twee bekende en geliefde Mosselbaaise oupas helder oordag van die aardbol verdwyn het, nadat hulle hul huise in afsonderlike voorvalle verlaat het. Tot dusver het niemand na vore gekom met enige inligting oor waar Julius Verhoog (68) van Island View, en Petrus (Peet) Groenewald (70) van Hartenbos hulle moontlik kan bevind nie.
Lees verder…
Twee Mosselbaai Oupas Nog Vermis Drie Maande Nadat Hulle Vanuit hul Huise net Verdwyn het!
Enjoyed this post? Share it!
SAID kyk na R90 Miljard Taxibedryf om hul Verhoogde Belastinginkomste Verder te Verhoog
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het sy fokus nou verskuif na die taxibedryf van R90 miljard, wat verlede jaar slegs sowat R5 miljoen aan belasting betaal het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Ace Beveg Skorsing met “Innocent Until Proven Guilty” Hofsaak Teen Ramaphosa en ANC!
Die ses senior lede van die ANC se Uitvoerende Komitee het Maandag vergader om ‘n nuwe ontwikkeling van die geskorste Ace Magashule te bespreek. Magashule het met ‘n semi-dringende aansoek na die Hooggeregshof gegaan, om die ANC-party se besluit om hom as Sekretaris-generaal te skors, te bepleit en deur die hooggeregshof te laat hersien.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom Implementeer Skielik Fase 2 Kragonderbrekings, Omdat jy Nooit Weet Wanneer Onversorgde Masjinerie sal Breek nie!
As gevolg van dekades se BSEB, stelselmatige korrupsie, groothandel plundery, wanbestuur en gebrek aan onderhoud, betaal die verbruiker weereens die prys, omdat Eskom skielik weer moes begin met beurtkrag vanaf Sondag, toe hulle dit met fase 2 bekendgestel het, om kwansuis tot Dinsdagaand te hou as alles volgens plan verloop.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Hospitaal of Slaghuis? Staatshospitale is nou Martelkampe en Doodsvonnisse!
Sosialiste het geen medelye: ‘n Jong man met vreeslike beenbesering van ‘n motorongeluk, word vir 3 dae alleen gelos in Mamelodi-staatshospitaal, sonder kos. Al het hy geen geld is hy gedwing om homself vrywillig te ontslaan. Dit is ons toekoms onder die Kommuniste se Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR) en Radikale Ekonomiese Transformasie (RET).
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
FNB Ontvang Meeste Klagtes in Ombudsman van Bankdienste se Jaarverslag van Mees Algemene Klagtes Teen Banke
Meer as 7,700 amptelike klagtes is ingedien by die Ombudsman vir Bankdienste in Suid-Afrika, wat hul jaarverslag vir die boekjaar 2020 gepubliseer het, wat die mees algemene klagtes teen banke sowel as bankiers bevat, omdat die verhouding tussen groter klante en die bankier ook in die verslag is. 6,472 klagtes is die vorige jaar (2019) ontvang.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Kry nog ‘n Maand se Ongebreideld Mag met Verlenging van Ramptoestand in SA
Cyril Ramaphosa se kabinet het besluit om die noodtoestand in Suid-Afrika met nog ‘n maand te verleng.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n Bejaarde is Vermoor. Vasgebinde Lyk in sy Woonstel in Hartenbos Ontdek
Die 76-jarige Fanie Oosthuizen is Saterdag vermoor in sy woonstel in Hartenbos gevind is en ‘n saak van moord word ondersoek.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasmoord: Boer Sondag Vermoor in Amersfoort op sy Plaas
‘n 58-jarige boer van Amersfoort, Mpumalanga, Hennie Moldenhauer, is Sondag langs een van sy lande vermoor. Mnr Moldenhauer is gevind met ‘n skietwond langs sy linkeroor.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Jong Blanke Werker Vermoor in Philippi Lokasie maar niks Gesteel nie! Waarom is Swart Lokasies nog steeds Lewensgevaarlik vir Blankes?
‘n Onskuldige jong man, Kyle Venter (20) van Bergvliet in Kaapstad, is na ‘n botsing, koelbloedig doodgeskiet, in die swart lokasie van Philippi-Oos, maar niks is gesteel nie. Moet ons aanvaar dat dit net omdat hy ‘n wit man was, wat alleen in ‘n swart plakkerskamp gevang is, want, kom ons wees eerlik, blankes waag hul lewens om by die swart lokasies in te gaan, maar dit word nooit bespreek nie. Swartes aan die anderkant, kan na willekeur deur meestal blanke buurte gaan.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















