Die grootste koper van graan wou nie in ‘n oorkoms met ‘n graansilo instansie gaan wat 20 ton gars kan berg nie. Dit laat die produksie van gars in die weegskaal hang.
Lees verder…
Gars Produksie se Rooi Ligte vir 2021 Wys na Hoër Pryse!
Enjoyed this post? Share it!
ANC Gee Weer Ons Belasting Geld Aan Die Castro Regime in Kuba, Die Keer vir Ingenieurs vir Water en Sanitasie Dept.
Die ANC regering se Departement van Water en Sanitasie gaan 24 Kubane, wat glo ingenieurs is, na Suid-Afrika bring om die onvermoë van die ANC regering uit die weg te ruim, deur infrastruktuur op te gradeer en kennis oor te dra. Soos ons voorheen berig het, word die opgeleide mense wat Kuba so uitvoer na ander Sosialiste lande, nie direk betaal nie en die geld gaan direk aan die Kubaanse regime leiers.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Borsbeeld van Boere Generaal De La Rey Word Gesteel na Grafskending!
Generaal Koos de la Rey se borsbeeld is gesteel en enige iemand met inligting word aangemoedig om dit aan te meld. Die skuldiges moet gevang word.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
#Dirkiesdorp is SA se Mini #GeorgeFloyd: SAPD Ondersoekbeampte Erken in Hof dat Slegs Getuienis van Swart Betogers in ag Geneem Word.
Op dieselfde dag dat die Polisieman in die VSA, Derek Chauvin, wat George Floyd arresteer het, skuldig gevind is in ‘n skreeuende eensydige pers en hof, het Suid Afrika sy eie weergawe van swart bevoorregting in Piet Retief! As enigiemand nog geglo het die SA Polisie het nie ‘n “frame job” op die groep gearresteerde boere van Dirkiesdorp gedoen nie, is sulke witskuld gedrewe gedagtes behoorlik in die hof tot niet gemaak Dinsdag.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Reserwebank Poog om Rentekoers Laag te Hou vir so Lank as Moontlik
Die SA Reserwebank sien ruimte om die koerse nog vir ʼn tyd lank laag te hou in ʼn poging om die ekonomie te help om te herstel. Die Sentrale Bank wil graag die huidige koerse te handhaaf, maar kon nie bevestig hoe lank dit nog toegepas sal word nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Verslaggewers Sonder Grense (RSF) Beskuldig EFF- en ANC-bewind vir Verhoogde Sensuur en Outoritarisme Tydens Covid19-pandemie!
Verslaggewers Sonder Grense (RSF) het hul jaarverslag oor persvryheid bekend gemaak, en verklaar ‘n “dramatiese agteruitgang” in persvryheid wêreldwyd tydens die pandemie. Hulle noem DRIE KEER meer arrestasies en aanvalle in Afrika. RSF het die EFF en die ANC-regering in Suid-Afrika daarvan beskuldig dat hulle apartheidswetgewing en terrorismewette misbruik het om die dekking van regeringsinstellings te beperk, en valslik beweer dat “nasionale belang” in gevaar is. Die verslag sê dat ANC-staatsveiligheidsagentskappe op sommige joernaliste spioeneer en hul telefone monitor, terwyl sommige geteister en intimideer word en onderwerp word aan smeerveldtogte
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Verhoogde Belasting om Munisipale Korrupsie, Plundering en Wanbesteding Skuld te Delg!
Asof petrol en elektrisiteit verhogings nie genoeg is nie, styg eiendomsbelasting in SA ook eersdaags. Agv. die diep skulde van munisipaliteite weens hul wanbestuur en korrupsie, moet iets gedoen word om die swak diens te verbeter.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Poging om Staatsamptenare Salarisse te Vries het Min Kans om te Slaag
Daar gaan moontlik gepoog word om die land se ekonomiese chaos te verlig deur staatsamptenare se salarisse vir drie jaar lank onveranderd te laat bly.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Fase 2 Inentings om die Draai met Aanlyn Registrasie vir Inenting Oopgestel
Zweli McKize het gesê die aanlyn registrasie vir fase 2 inenting is Vrydag 16 April oopgestel in Suid Afrika. Gekwalifiseerde werkers sal deur middel van die elektroniese inenting stelsel kan registreer vir hul inenting.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Radio Nuus: Vertrou U ANC of Faceboek Met U Data? Plaasaanvallers Gevonnis, Bo-Karoo Vasbyt tyd, Wisselkoers, Weer en Meer…
SAUK Radio Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Ons gebruik ‘n lae band stroom so dit neem nie baie data om heeldag lekker te luister nie. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklarings aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer, skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil bydrae tot hierdie inisiatief, of ‘n potgooi het om uit te saai, kontak ons asb.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















