Het iemand vir ons gevra? Na die Gupta skandaal aan die lig gekom het, het Pravin Gordhan gesê mense moet die kolletjies verbind, en as ons dit doen, blyk dit dat die privatisering van SAL nog ‘n plundering skema deur die ANC-mafia is. Harith, die nuwe eienaar van SAL, is deur die Mbeki- en Ramaphosa-faksie van die ANC gestig en het moontlik fondse gebruik wat aan die pensioenfonds van die regering (PIC) behoort. Net soos toe multimiljardêr-oligarge na die val van die USSR geskep is, deur openbare staatsbates in privaat sakke te plaas. is die privatisering van die SAL net ‘n massiewe slenter, wat ontwerp is om die SAL vas te vang vir kaders verbonde aan Ramaphosa se faksie van die ANC! Is die SAL doelbewus bankrot gemaak om hierdie buit van ons bates moontlik te maak?
Lees verder…
#Gupta 2.0 – Harith, Nuwe Private Eienaar van SAL was deur Mbeki Ramaphosa-faksie Opgestel met Staatspensioenfondse?
Enjoyed this post? Share it!
Natasha Mazzone Doen Beroep op SAPD om die Ondersoek na Malema en Shivambu te Bespoedig oor Beweerde VBS-plundering
Natasha Mazzone, DA-LP, het ‘n beroep op die ANC se SA Polisiediens gedoen om hul ondersoek na klagtes wat die party teen Julius Malema, leier van die EFF, en sy adjunk, Floyd Shivambu, aanhangig gemaak het, te bespoedig.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Hoe Gaan Orania ‘n Afrikanerstad Word Maar Ook Verstedeliking Vermy? “Plattelandse Verstedeliking”?
Orania bars tans uit sy nate, en huise verrys soos paddastoele, terwyl grootmaatdienste so vinnig as moontlik aangelê word. Met meer as 10% groei in bevolking elke jaar, word daar gebou dat dit bars omdat Orania mik daarna om ʼn moderne Afrikanerstad te word, met ʼn baie sterk gevoel van plattelandse verstedeliking,
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
“Saggeaarde Enigste Seun”, 21-jarige Blanke Vermoor vir sy Selfoon Terwyl hy Melk in Mosselbaai Gaan Koop het!
Dood om elke draai in SA: Die 21-jarige inwoner van Mosselbaai, Rikus Raath, is op Saterdag 5 Junie 2021 gevoelloos by ‘n verkeerslig in Louis Fourie Weg doodgesteek, toe hy koelbloedig deur twee rowers vermoor is, terwyl hy die 200 meter van sy huis by The Lofts, na die Total-garage geloop het om melk te koop.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Twee Miljoen Dosisse Johnson&Johnson Entstowwe wat in Port Elizabeth Vervaardig is op Pad Asblik toe!
Die ANC regering se entstof program is in n warboel en chaos gedompel nadat dit bekend geword het dat 2 miljoen van die Johnson&Johnson entstof dosisse, wat in Aspen se Port Elizabeth aanleg vervaardig, is waarskynlik vernietig moet word.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
SABC Wil SAUKnuus Sensuur en Toemaak! Moet Ons vir Ons Erfenis Veg of Ingee en Naam Verander?
Dringende Uitroep tot Aksie: Die ANC se SABC hou nie van ons berigte nie, en hulle dreig ons met dagvaardings omdat ons “nie inhoud sensuur nie, en nie hul fact-checkers” gebruik nie. Soos baie weet, as deel van hul poging om Afrikaans tot niet te maak, het de SABC dekades laas die SAUK naam amptelik gebruik, en het ons uitgelos vir die byna 20 jaar wat ons die sauk.co.za domein besit, en die SAUK naam gebruik vir ons Afrikaanse Nuus en Radio. Maar nou dat ons meer aandag trek, met byna 80,000 volgers op FB, meer as 135,000 unieke kuiermense op elk van ons webwerf en radio per maand, en waar ons die ANC se haat en foute daagliks uitbasuin, het hulle besluit om ons te probeer stilmaak. Ons kan natuurlik net ingee en ons naam verander, maar almal weet “SAUK” en “ANC” hoort nie saam nie
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Malema Misbruik Alweer “Rassisme” – Maar die Keer is dit die “Indiese Kabaal” Teen Wie hy die R-Wapen Gebruik!
“Dit is rassisme om die Indiese kabaal se invloed te bevorder!” beweer Malema al weer, of is dit nogsteeds? Die keer is dit oor pogings om hom uit Regterlike Dienskommissie (RDK) te verwyder. Die Raad vir Bevordering van die SA Grondwet (CASAC) wil hê Malema moet as kommissaris by die RDK verwyder word, oor wat volgens hom aanvalle op die regbank is en weens sy optrede tydens onderhoude.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Skaapdief Moord by #Dirkiesdorp2 – Enkel Staatsgetuie Weerspreek sy Hof Getuienis in SABC Onderhoud!
Soos SAUK Nuus voorheen genoem het, die Dirkiesdorp sake (daar is 2), stem elke dag meer en meer ooreen met die rassistiese Coligny saak, en dit word bewys elke dag wat die sake in die hof voortduur. ‘n Advokaat vir die verdediging, Adv. Jaap Cilliers, het Donderdag ‘n groot slag geslaan toe hy video getuienis vir die hof gewys het, wat die leuens van die Staat in die Dirkiesdorp2 saak uitwys.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Probeer VSA om die Koue Oorlog Terug te Bring? Wie het dit Gewen, of het dit Nooit Ge-eindig nie?
Dit word dag by dag duideliker dat die ver linkse regime in VSA, onder leiding van die Demokrate, Deep State, Sosiale Media, Big Tech, ens., nader en nader na ‘n totalitêre regime beweeg, waar selfs woorde ‘n mens in die tronk kan laat beland. Die Russiese president, Vladimir Putin, het die huidige rigting van internasionale betrekkinge-strategie wat die regering van die Verenigde State aanneem, vergelyk met die een wat gelei het tot die ontbinding van die USSR, toe hy die week by SPIEF’21 gepraat het. Daar is al lank bespiegel oor hoe harde kommuniste in 1989, nadat die Berlynse muur afgebring is, die weste ingevaar en regerings van Westerse lande ingesypel het. Angela Merkel, (nee Kasner) ‘n “vorige” kommunis vat van Oos Duitsland afkomstig is, is ‘n goeie voorbeeld. Hoeveel kommuniste het SA toe gekom?
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Iqbal Sharma in Hegtenis Geneem! Ondersoekdirektoraat Lê Beslag op R520 Miljoen Gupta Bates, Insluitend Luukse Eiendomme in Johannesburg en Kaapstad!
Die ondersoekdirektoraat (OD) het beslag gelê op bates ter waarde van meer as R520 miljoen wat aan die Gupta-familie behoort het, hul sakevennoot Iqbal Sharma en sy vrou, Tarina Patel.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















