In ‘n sosialisties bestel, word plattelandse dorpe nie benodig nie omdat die regime alle plase besit of beheer. Die kommuniste verkies dat alle mense in Stede woon waar dit makliker is om hulle te kontroleer. So dit is seker geen verbasing dat infrastruktuur in plattelandse dorpe nou al vir jare uitmekaarval.
Lees verder…
Sosialiste Verstedeliking Deur Afskeping van Plattelandse Dorpe Soos Wolmaransstad & Leeudoringstad Wat Geen Munisipale Dienste Het!
Enjoyed this post? Share it!
Situasie Plofbaar in Piet Retief! Linkse Media se Leuens Lei tot Vergeldingsaanvalle Teen Blankes en Plase!
Mpumalanga Landbou, het gewaarsku dat gevoelens in Piet Retief oor die Dirkiesdorp voorval nog steeds baie hoog is. Die sosialistiese oproeriges wat enige verskoning soek om amok te saai, sal elke geleentheid aangryp om meer rede vir ‘n rasse oorlog aan te hits. Hulle het reeds begin om boere in die gebied, se plase aan te val en hulle val ook elke wit persoon aan wat hulle alleen kry. So wees bitter versigtig daar.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Vuurwapenlisensie Aansoeke Weer Oopgestel na Hofuitspraak van SA Appèlhof
Na ’n hofuitspraak wat die Hoogste Hof van Appèl in SA gelewer het, mag die eienaars van vuurwapens, waarvan die lisensies verval het nou weer aansoek doen om hernuwing daarvan.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Kuba Val Uitmekaar Uit Maar SA Voer Kubaanse Ingenieurs in? Dit is net Geldwassery! Moet SA Solidariteit se 120 Ingenieurs na Kuba Stuur?
Suid-Afrikaners weet die Kubaanse Doktors en Ingenieurs net ‘n geldwasseryskema is waar ons belastingbetalers se geld direk aan die Castro regime in Kuba gegee word. Soos VSA se voormalige Direkteur van die Sentrale Intelligensie Agentskap (CIA) en Minister van buitelandse sake, Mike Pompeo laas jaar genoem het, die doktors en ingenieurs kry net 10% van die geld van die Kubaanse regime af. Verder, is Ou Havana dalk ‘n gewilde plek vir toeriste wat Kuba besoek, maar dit is ook ‘n plek waar inwoners daagliks water tekort het. Solidariteit het intussen ‘n lys van meer as 120 bekwame en gewillige Suid Afrikaanse ingenieurs aan minister Lindiwe Sisulu gestuur.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Anti Wit, Anti Christen en Anti Manlik Aanvalle Groei Wêreldwyd! Blanke en Gelowige Seuns Skaam en Geskok na Hulle as Onderdrukkers by Verstek Beledig is!
Blankes, Christene en mans MOET leer om te Protesteer: ‘n Australiese Burgemeester moes gou om verskoning vra na studente en ontstoke ouers protesteer het, oor ‘n voorlegging deur ‘n jeug raadswerker by ‘n openbare skool naby Melbourne, wat gepreek het dat “wit, manlike en Christen”-studente “onderdrukkers” is by verstek.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Werker Vasgebind en Boer Doodgesteek in Plaasmoord Naby Howick in Kwazulu-Natal!
Nog ‘n plaasmoord het op 23 April op die Wendover plaas in Karkloof digby Howick, KwaZulu-Natal, plaasgevind toe drie aanvallers die plaas se drade geknip om toegang te kry. Hulle het ‘n werker, wat op die plaas woon, vasgebind. Die aanvallers het daarna vir Trevor Murphy oorval en met ‘n mes gesteek.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
“Dit is Indoktrinasie!” Australiese Staats Minister oor Skoolkinders wat Anti-polisie en pro BLM-plakkate Moet Skep!
Ministers van Nieu-Suid-Wallis in Australia doen ‘n beroep vir die afdanking van ‘n Australiese onderwyser in die laerskool, nadat plakkate teen die polisie en pro Black Lives Matter, wat deur die studente geskep is, rondom die klaskamer gevind is.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
VN Wil Alle Steenkool Gebruik Stop! Sal SA se Vulkaan van Emissies ook Vrystelling kry Soos China s’n?
Wêreld Oorheersing: Die Verenigde Nasies het onder meer geëis dat steenkool van oral moet verdwyn, regoor die wêreld! Van die kleinste derde wêreldse dele van Indië, tot sogenoemde opkomende ekonomieë, soos China, tot Suid Afrika wat op steenkool leef!
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Regering wil Turkse Skepe Huur om Krag op te Wek met Gas Teen 218 Miljard Rand!
Die ANC regering beplan om gebruik te maak van skepe wat elektrisiteit opwek met gas, om die tekorte aan te vul omdat Eskom blykbaar nie die vermoë of vernuf of kennis of geld het om voldoende krag te lewer aan Suid-Afrika nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
R250 000 Beloning om 5 Plaasaanvallers in Oos-Kaap te Vang
Na die plaasaanval op ‘n gesin verlede Woensdag, tussen Paterson en Alicedale, is ‘n belonging van R250 000 uitgereik vir enige inligting wat kan help om die 5 aanvallers vas te trek.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















