SAUK Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklaring aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil bydrae tot hierdie inisiatief, kontak ons asb.
Lees verder…
SAUK Nuus: Skokkende ANC Wanbesteding, Belastinginkomste Vermeerder, Pieter van der Westhuizen Onskuldig, Nuwe Hospitaal, Weer, ens.
Enjoyed this post? Share it!
[WEN] ‘Altyd in my drome’ by die Brooklyn-teater
Die opwindende Afrikaanse musiekblyspel, Altyd in my drome, wat gegrond is op die Pierre de Wet-fliek van 1952, word eersdaags weer op die planke gebring, dié keer by die Brooklyn-teater in Pretoria. Dié blyspel, verwerk vir die verhoog deur Neels Clasen en Dawid Boverhoff, het reeds in 2016 sy teater-debuut gemaak met ʼn speelvak van..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Opwindende nuus vir Karen Zoid-aanhangers
Karen Zoid. Karen Zoid se eerste Afrikaanse vollengte-solo-album in ses jaar, getiteld Op die oomblik – deel een, word eersdaags uitgereik. Zoid het met haar kletsprogram op kykNET, Die Republiek van Zoid-Afrika, vier samewerkingsalbums vir dié program en 27 toptreffers op iTunes, sukses behaal. Zoid se nuwe album, met sewe snitte, is die eerste deel..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
[Wen] Parow en Polisiekar nooi jou vir musiek en speletjies
Francois van Coke en Jack Parow (Foto: Robin Looy) Die Afrikaanse musiekgroep F**ofpolisiekar en die kletsrymer Jack Parow is op 8 Julie by Weiveld in Pretoria te sien in ʼn eerste-in-sy-soort-vertoning: rekenaarspeletjies en musiek. Die kunstenaars het kragte gesnoer met Warner Bros, Ster Kinekor Entertainment en ACGL om vir een aand die wêreld van musiek en speletjies..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Mimi Coertse word 85: Elke noot ʼn hoogtepunt
Die FAK het Coertse Maandag met ‘n koek verras. Foto: FAK Dit voel soos ʼn kort nagrus gelede toe haar hoë note so amper tot in die uithoeke van die aarde weerklink het: Suid-Afrika se eie primadonna – “onse Mimi” – die lieflingsopraan wat die wêreld kiertsregop laat sit het. ʼn Ware diva, met reg..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Lang herstelpad lê voor vir Piet Botha ná val
Piet Botha (Die foto is gepubliseer met vergunning van die fotograaf, Colin Windell) Die operasie wat Piet Botha, gewilde blues-en-rockmusikant, die afgelope week moes ondergaan nadat hy twee rugwerwels tydens ʼn konsert gebreek het, was suksesvol. Maroela Media het vroeër berig die sanger het twee rugwerwels gebreek toe hy van die verhoog afgeval het tydens..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Romanz sing weer – vir Adam
Argieffoto Die Afrikaanse musiekgroep Romanz gaan op 25 Julie vir die eerste keer sedert Februarie 2014 toe die groep ontbind het saam optree ten bate van ʼn geldinsameling vir Adam Barnard se stryd teen neuropatie. Barnard, wat vroeër lid was van Romanz, is geruime tyd gelede gediagnoseer met neuropatie-sindroom, wat gekenmerk word deur die verlies..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Bekende Afrikaanse musiekgroep groet
Van Coke Kartel (Foto: Facebook) Die Afrikaanse musiekgroep Van Coke Kartel gaan nie meer musiek maak nie. Dié groep het Woensdag in ʼn Facebook-inskrywing gesê hulle het ná “’n dekade van serious wilde rock ʼn roll jols, vyf albums, vyf drummers en talle internasionale toere” besluit om te ontbind. “Ons het 16 maande laas gespeel..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- SEObotSEObot is a fully autonomous SEO robot for busy founders. Its AI agents research keywords, then write and publish SEO-optimised blog articles of about 3,000 words, with internal and external links, images, fact checking and monthly re-linking. It also does programmatic SEO and backlinks, syncs with WordPress, Webflow, Ghost, Framer, Shopify and more, and writes […]
- SaaS EmailerSaaS Emailer is an email marketing service built for SaaS companies. You create and manage campaigns for different audiences, set a specific audience for each campaign, plan emails in advance and send them at the right time, automate sending through an API that connects to your existing tools, and follow each campaign’s results in detailed […]
- Mini Business IdeasMini Business Ideas is a free directory of 526 small business ideas and 40 guides for people starting their first business. Instead of one-line lists, every idea has the same spec sheet: a realistic startup cost, what a solo founder commonly earns after about 12 months, a step-by-step launch plan and a 7-day validation test. […]
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan











