Die Onderwys Departement het verklaar dat alle sportaktiwiteite met onmiddellike inwerkingstelling opgeskort is, terwyl die Onderwysers Vakbond van Suid Afrika (EUSA) gevra het dat skole regoor die land gesluit moet word weens kommer oor die toenemende Covid-19-gevalle. Die vakbond het gesê dat Gauteng, die Vrystaat en die Oos-Kaap al verklaar het dat hulle in ‘n derde golf verkeer. Die vakbond het gesê dat skole sentraal staan in hierdie derde golf, aangesien veiligheidsprotokolle geïgnoreer is.
Lees verder…
“Alle Skool Sport Aktiwiteite Onmiddellik Opgeskort” – Terwyl Vakbonde Roep vir Skole om te Sluit oor Moontlike Derde Golf Koronovirus Infeksies!
Enjoyed this post? Share it!
“Die Regering Lieg vir Jou ‘n op Manier wat tot Jou Dood Kan Lei” – Voormalige Pfizer Vise-President en Hoof Wetenskaplike
Dié skokkende en kontroversiële onthulling kom van Dr. Michael Yeadon, Pfizer, ja dieselfde korporasie wat Covid entstof maak, se voormalige vise-president en hoofwetenskaplike vir allergie en asemhalingstelsels, wat 32 jaar in die bedryf nuwe medisyne-navorsing gelei het, en by sy aftrede van die farmaseutiese reus, die “mees senior navorsingsposisie” in sy vakgebied beklee het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-minister van Gesondheid, Zweli Mkhizi, Maak Weer Groot Beloftes wat Ongetwyfeld weer sal Misluk!
Die ANC se minister van gesondheid, Zweli Mkhizi, het weer sy inentings doelwitte verander, maar sal dit weer met ‘n myl mis, soos voorheen! Waarom maak hy groot onbereikbare beloftes wat hy weet hy nie kan bereik nie?
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Hospitaal of Slaghuis? Staatshospitale is nou Martelkampe en Doodsvonnisse!
Sosialiste het geen medelye: ‘n Jong man met vreeslike beenbesering van ‘n motorongeluk, word vir 3 dae alleen gelos in Mamelodi-staatshospitaal, sonder kos. Al het hy geen geld is hy gedwing om homself vrywillig te ontslaan. Dit is ons toekoms onder die Kommuniste se Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR) en Radikale Ekonomiese Transformasie (RET).
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Kry nog ‘n Maand se Ongebreideld Mag met Verlenging van Ramptoestand in SA
Cyril Ramaphosa se kabinet het besluit om die noodtoestand in Suid-Afrika met nog ‘n maand te verleng.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Indonesië Stop Verspreiding van 450,000 AstraZeneca-entstowwe oor Kommernis oor “Steriliteit en Toksisiteit”
‘n Groot hoeveelheid AstraZeneca se Covid-19-entstof dosisse is in Indonesië terug gehou nadat ‘n 22-jarige gesterf het, ‘n dag nadat hy dit gekry het. Die groep dosisse sal deur addisionele toetse vir “steriliteit en toksisiteit” gesit word.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Vermiste Bejaarde (82) met Alzheimer’s van Pretoria in Witbank Lykhuis Gevind
Die lyk van die 82-jarige man met Alzheimers, John Rodda, wat sedert Saterdag vermis is, terwyl hy glo op pad was na die apteek, is in ‘n lykhuis in Witbank gevind.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Regime se Afrika Tyd met die Inentingsveldtog kan Lewensduur Wees
Die stadige vordering in Suid-Afrika met die koronavirus-inentingsveldtog maak dit duidelik dat dit duisende mense se lewens in gevaar stel, nie dat daar enigiets anders oor die hele Covid-19 pandemie in SA is, wat nie mense se lewens en inkomste in gevaar gestel het nie…
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa Gebruik “Apartheidsweep” Slenter om Multinasionale Patentwins te Vernietig, en Skuldgevoelens om Covid Entstof van Ryk Lande te Kry!
Towerkoeël: Noem net “Apartheid” en wit mense gaan slap en begin goed gratis aan swartes gee! Die ANC-regime het miljardêrs danksy hierdie witskuld slenter geword, en nou gebruik die ANC-regering in Pretoria dit om ryk lande te beskuldig dat hulle Covid-inentings opgaar, en noem dit “inentings-apartheid” as ryk lande nie hulle Covid-entstof deel nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC-regering se Nasionale Gesondheidsversekering Word Deurgedruk vir 2022
Die Raad op Mediese Skemas sê die regering se plan om ‘n nasionale gesondheidsversekering te loods, is aan die gang, en die plan is reeds gevorder om fase 3 van die program volgende jaar te implementeer.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan



















