Sedert SA Onder die Kommuniste Geval het, het die Polisie Slegs die ANC Party Gedien, dus Moes Wet en Orde deur die Privaat Sekuriteitsbedryf Gehandhaaf Word!

Bruin Ondrinkbare Water in Ladybrand Krane – Beurtwater nou die Sosialistiese Voorland van Plattelandse Dorpies!

Twee Mosselbaai Oupas Nog Vermis Drie Maande Nadat Hulle Vanuit hul Huise net Verdwyn het!

SAID kyk na R90 Miljard Taxibedryf om hul Verhoogde Belastinginkomste Verder te Verhoog

Ace Beveg Skorsing met “Innocent Until Proven Guilty” Hofsaak Teen Ramaphosa en ANC!

Eskom Implementeer Skielik Fase 2 Kragonderbrekings, Omdat jy Nooit Weet Wanneer Onversorgde Masjinerie sal Breek nie!

Hospitaal of Slaghuis? Staatshospitale is nou Martelkampe en Doodsvonnisse!

ANC Kry nog ‘n Maand se Ongebreideld Mag met Verlenging van Ramptoestand in SA

Nog ‘n Bejaarde is Vermoor. Vasgebinde Lyk in sy Woonstel in Hartenbos Ontdek

Plaasmoord: Boer Sondag Vermoor in Amersfoort op sy Plaas