Die Onderwys Departement het verklaar dat alle sportaktiwiteite met onmiddellike inwerkingstelling opgeskort is, terwyl die Onderwysers Vakbond van Suid Afrika (EUSA) gevra het dat skole regoor die land gesluit moet word weens kommer oor die toenemende Covid-19-gevalle. Die vakbond het gesê dat Gauteng, die Vrystaat en die Oos-Kaap al verklaar het dat hulle in ‘n derde golf verkeer. Die vakbond het gesê dat skole sentraal staan in hierdie derde golf, aangesien veiligheidsprotokolle geïgnoreer is.
Lees verder…
“Alle Skool Sport Aktiwiteite Onmiddellik Opgeskort” – Terwyl Vakbonde Roep vir Skole om te Sluit oor Moontlike Derde Golf Koronovirus Infeksies!
Enjoyed this post? Share it!
2 + 2 = 5? Liberale in Kalifornië het nou Beweer dat Wiskunde Rassisties is!
Een groot aanduiding dat Sosialisme en Kommunisme oorheers, is wanner Onderwys Indoktrinasie word. Die Kaliforniese staatsonderwyspaneel oorweeg sowaar of wiskunde inherent rassisties is, en of dit gewortel in wit oppergesag is, maar dit is net nog verskynsels van die “woke cancel culture,” wat deur ver linkses, sosiale media en globaliste in naïve mense se kele afgestoot word, om om ons beskawing te vernietig, sodat hulle dit kan oorneem en oorheers.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Veelmannery? ANC Skep Moeras van Seksisme en Rassisme met Nuwe Huwelikswet! Nie Blanke Vrouens Sal Meer as Een Man kan Trou!
Indien U nog onder die valse indruk is dat ons in ‘n Westerse Christelike land woon, sal die nuwe wetsontwerp jou beslis wakker maak. Vir Westerlinge word een man en een vrou as ‘n egpaar beskou, maar met die reënboog nasie, moes ons Westerlinge aanvaar en toelaat dat anderskleurige mans, soveel vroue mag trou as waarvoor hy glo kan sorg, maar blankes kon nogsteeds net een vrou trou? Maar dit is nie genoeg vir die kommuniste nie…
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Drawwer Vroegoggend Beroof en Aangerand
Geweld teen vroue en kinders gebeur daagliks, maar daar is maatreëls wat gevolg kan word om dit te verhoed. ‘n Vrou is beroof en aangerand op die pad tussen Mataffin en Sabie, Mpumalanga, terwyl sy omstreeks 05:45 alleen gaan draf het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Dept. van Basiese Onderwys Verklaar Ouers Sal Verplig Wees om te Registreer vir Inenting, Ondanks Cyril se Belofte
Ramaphosa het belowe dat niemand verplig sal wees om die inenting te neem nie, maar die Departement van Basiese Onderwys het luidens ’n mediaverklaring verklaar dat ouers en voogde van leerders, verplig sal wees om te registreer, as deel van die Departement van Gesondheid se beplande inentingsprogram.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Nederlandse Polisie Versprei Details van Twee Marokkane Wat Twee Jong Nederlandse Meisies Bedwelm het!
Jeug wat geneig is om kanse te vat, word herinner om baie versigtig te wees wanneer hulle vreemdelinge ontmoet nadat die polisie in Soest, ‘n dorp in Utrecht in Nederland, ‘n openbare oproep gedoen om twee Marokkane op te spoor, wat twee 17-jarige Nederlandse meisies van die dorp bedwelm het, en later bewusteloos op die parkeerterrein gelos het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Anti Wit, Anti Christen en Anti Manlik Aanvalle Groei Wêreldwyd! Blanke en Gelowige Seuns Skaam en Geskok na Hulle as Onderdrukkers by Verstek Beledig is!
Blankes, Christene en mans MOET leer om te Protesteer: ‘n Australiese Burgemeester moes gou om verskoning vra na studente en ontstoke ouers protesteer het, oor ‘n voorlegging deur ‘n jeug raadswerker by ‘n openbare skool naby Melbourne, wat gepreek het dat “wit, manlike en Christen”-studente “onderdrukkers” is by verstek.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
“Dit is Indoktrinasie!” Australiese Staats Minister oor Skoolkinders wat Anti-polisie en pro BLM-plakkate Moet Skep!
Ministers van Nieu-Suid-Wallis in Australia doen ‘n beroep vir die afdanking van ‘n Australiese onderwyser in die laerskool, nadat plakkate teen die polisie en pro Black Lives Matter, wat deur die studente geskep is, rondom die klaskamer gevind is.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan


















