Durban Munisipaliteit Wil Ook Eerste Stad in SA Wees wat Private Kragooreenkoms Kry, Maar Sal Hulle nogsteeds Verbruikers se Betalings Steel?

Plaasaanvallers Kom Selfs is jy op jou Swakste met Covid, so Wees Paraat en Voorberei. Dit is nie of Hulle Gaan kom nie, dis Wanneer!

Riool in Erwe en Strate is Blykbaar Normaal vir ANC Leiers en Ondersteuners, Maar selfs DA Beheerde Tableview Sukkel!

Pro Zuma Proteste Sprei van KZN na Gauteng! Het Ramaphosa ANC Verdeel Deur sy Politieke Opposisie Tronk toe te Stuur?

Inwoners van Eens Pragtige Plattelandse Dorpe Steier Onder Misdaad wat als Wat hulle Opgebou het Verteer!

Forum vir Demokrasie (FvD) in Nederland Samel 50,000 Euro in Twee dae in om Youtube Hof toe te Neem oor Sensuur!

Wesrand Emfuleni Munisipaliteit kan nie sy Basiese Verantwoordelikheid Nakom nie en Word Gevaarlik vir Inwoners!

Die Hoogs Aansteeklike Indiese Delta Variant nou die Dominante Virus in die Wes-Kaapse Afvalwaterbehandelingsaanlegte

Oud Terroris Robert McBride Geskors van die Staatsveiligheidsagentskap

Carl Niehaus in Hegtenis Geneem vir Aanhitsing en Betoging Buite Gevangenis Waar Zuma Aangehou Word!