Vandag in geskiedenis: Dit is reeds 56 jaar gelede wat Suid-Afrika se eerste baanbreker atoomreaktor, SAFARI-1 (Suid-Afrikaanse Fundamentele Atoomreaktor Installasie-1) by Pelindaba kragstasie deur Dr. H.F. Verwoerd geopen is.
Lees verder…
56 Jaar Gelede het Dr H.F. Verwoerd SA se Eerste Atoomreaktor Geopen en 137 Jaar terug is Die Nieuwe Republiek Gestig
Enjoyed this post? Share it!
Ses Gewapende Plaasaanvallers Dwing Werkers om Boer en Vrou uit Huis te Lok, om op Hulle te Skiet!
Ses gewapende plaasaanvallers het ‘n boer se werkers gebruik om hom en sy vrou uit die huis te lok in die vroeë oggendure in Noordwes. Die ses gewapende aanvallers het die werkers oorval, aangerand en vasgebind. Een van die werkers was forseer om die boer te bel, met die storie dat een van hulle siek is en dadelik hulp nodig het. Op hierdie manier is Gert en Elna Botha, uit hul huis gelok. Nodeloos om te se, het die aanvallers op die egpaar se voertuig losgebrand, die oomblik toe hulle by die werkers stilgehou het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Pligte vir Blankes, Regte vir Swartes – Daar is Geen “Equality” in die Reënboog Abominasie Genoem Suid Afrika nie!
Dit is verbasend dat ‘n Engelstalige saketydskrif soos Business Day nog na vore kan kom met die retoriese vraag of Suid Afrikaners gelyke regte het. Die gelaaide stelling is opgetel en vertaal na Afrikaans deur professor in sielkunde en kriminologie aan die Universiteit van Suid-Afrika, Chris Nortje. Chris se antwoord was reg en pront uit, “Nee. Jong blankes kan nie eers werk kry in hierdie land nie!”
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Avokadopryse Spring met 50% oor Laas Jaar Danksy Koue, Nat Weer, Tekort aan Avokadoboere en Stygende Aanvrag
Avokado’s het die afgelope jaar met 49% gestyg, en dit is boonop moeilik om goeie gehalte avokados te kry ná drie weke van ongunstige weerstoestande in groot produserende streke gedurende die blomtyd van die vrugte in September verlede jaar.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
EFF Lafaards Terroriseer nou Weerlose Bejaardes van Huis Herfsblaar Ouetehuis in Pretoria!
Verskeie skole in die Queenswood-omgewing van Pretoria is vandag, Woensdag 28 Julie gesluit weens ‘n optog van die EFF na Huis Herfsblaar ouetehuis, waar die Bittereinders gevra is om die ou mense te verdedig teem Malema se rasselokaas en aandag soekery.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Sal ons Almal op ons Oudag Vermoor Word? Bejaarde Danielskuil man Sterf na hy met Gholfstok Geslaan is Gedurende Huisinval!
‘n Lewe vir ‘n TV? ‘n Bejaarde inwoner van Danielskuil in die Noord-Kaap, At van der Merwe, is dood aan ‘n hartaanval veroorsaak deur skok toe hy met ‘n gholfstok getref is, toe hy en sy vrou, albei in hul 70’s, vroeg op Vrydagoggend 24 Julie 2021, in hul huis aangeval is. Sy baie brose vrou, Elize, se een been is gebreek toe een van die aanvallers op haar been gespring het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Blanke Plaaswerker Wreedaardig Vermoor op Plaas in Mosselbaai – word Totaal Ignoreer deur Hoofstroommedia!
‘n Plaasmoord in die Mosselbaai-omgewing het byna ‘n week geneem van wat dit gebeur het, om aan die lig te kom. Die voorval is nog nie voorheen op enige nasionale platform gerapporteer nie, en dit is skokkend dat ‘n ernstige misdaad soos hierdie deur die algemene media heeltemal ignoreer kan word.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Griekse Polisie Arresteer Mense Smokkelaars, En Ontdek Hulle is Lede van Ver Linkse Humanitêre NRO!
Die Griekse polisie op die eiland Lesvos het ‘n netwerk van mensesmokkelaars ontdek wat onwettige migrante vanuit Turkye onwettig na Griekeland ingesmokkel het. Die groep bestaan uit nie minder nie as ‘n dosyn nie-Grieke, waaronder sommige lede van een van die sogenaamde humanitêre nie-regeringsorganisasies is, wat die Middellandse See onveilig maak met hul kamma “Rescue Missions”.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
ESKOM Implementeer Kragonderbrekings op die Koudste Aand van die Jaar na sub-polêre Kouefront Tref!
Baie koue (sub-polêre) lug het vanaf die suidpool by SA ingetrek met ysige voorspellings, van byvoorbeeld -8°C in Vereeniging, -5°C in Johannesburg en -3°C in Pretoria. Maar dit het nie vir Eskom gestop om te besluit om vlak 2 kragonderbrekings in werking te stel nie. Gisteraand en vandag sal een van die koudste dae in die afgelope tien jaar wees met die enigste reën wat vir SA verwag word, langs die suid- en suid-oostekus en die aangrensende binneland.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Taxi Mafia Terroriseer die Wes-Kaapse Burgers en Hou Ekonomie Gevangene, sê Premier Winde
Wes-Kaapse premier Alan Winde het die oproerwet aan die provinsie se taxibase voorgelees, terwyl ‘n dodelike doodloopstraat voortduur waar meer as 70 mense sedert die begin van die jaar in die geweld dood is. “Ons busbestuurders word geterroriseer, ons burgers word geterroriseer… daarom moet ons die volle mag van die wet hê.”
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















