Is nog ‘n ANC-wegbreekparty ‘n Moontlikheid? “Die Korrupsie Party” met ACE, Zuma en Supra?

Agterstand van 250 000 Vuurwapenlisensie Aansoeke sal Waarskynlik Nooit Verwerk Word nie Aangesien die Vuurwapenregister Totale Chaos is!

Sedert SA Onder die Kommuniste Geval het, het die Polisie Slegs die ANC Party Gedien, dus Moes Wet en Orde deur die Privaat Sekuriteitsbedryf Gehandhaaf Word!

Bruin Ondrinkbare Water in Ladybrand Krane – Beurtwater nou die Sosialistiese Voorland van Plattelandse Dorpies!

ANC Kry nog ‘n Maand se Ongebreideld Mag met Verlenging van Ramptoestand in SA

Jong Blanke Werker Vermoor in Philippi Lokasie maar niks Gesteel nie! Waarom is Swart Lokasies nog steeds Lewensgevaarlik vir Blankes?

Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!

Plaasaanvalle word Dodeliker na Plaasmoorde se Getalle Weer Styg

ANC se Eiendomswet is die Rooi Gevaar in Skaapsklere!

Go Woke Go Broke: Skenkers Vlug van Sosialistiese ANC wat Glo Sukkel om Salarisse te Betaal!