In minder as ‘n uur is 1 tiener dood, en 2 in die hospitaal, weens mes aanvalle in Sadiq Khan se Londen, die hoofstad van Groot-Brittanje, waar drie tieners op verskillende plekke in die stad met ‘n mes gesteek is, en dit alles binne minder as ‘n uur. Die gebrek aan veiligheid vir die inwoners van Londen maak meer opslae omdat burgemeestersverkiesings op 6 Mei plaasvind, en dit deel uitmaak van die verkiesingsveldtog. Maar Londen het nou ‘n Islamitiese burgemeester van die links-liberale Arbeidersparty genoem Sadiq Khan en skrikwekkend genoeg is hy die gunsteling in onlangse peilings.
Lees verder…
Nog ‘n Naweek van Mes Aanvalle in Multikulturele Londen, Gaan dit Verskil Maak in Opkomende Burgermeestersverkiesings?
Enjoyed this post? Share it!
Dieselfde Aanklaer van die #DoodskisTwee Hofsaak, Robert Molokoane Lei #Dirkiesdorp Hofsaak! Toevallig?
Is dit toevallig dat dieselfde aanklaer wat destyds vir Theo Jackson en Willem Oosthuizen, in die sogenaamde doodskis twee saak vervolg het, waar politieke partye ook die storie na ‘n groot rassekaart storie en media sirkus omskep het, nou ook die #Dirkiesdorp saak hanteer?
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
SA Moet Voorbereid Wees vir Stakings
Grootskaalse stakings deur vakbondlede kan te wagte wees agv loongeskille met die ANC regering.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot Gesteel: Salaris Oorlog Dreig Omdat Vakbonde nie Ramaphosa se “Daar is Geen Geld Oor nie” Glo nie!
Suid-Afrika se swak ekonomiese toestand kan nie gevegte tussen die regering en vakbonde oor salarisse bekostig nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Die Oscars, Eens Die Grootaand van die Grootskerm, is Dood – Slegs 3% Amerikaners het na die Ver Linkse Cabal van Skynheilige Elitists Gekyk!
Hollywood is nou irrelevant: Sky News-gasheer Alan Jones het gesê dat hy nie verbaas is dat niemand belangstel, of ‘n lesing van die elite wil hoor nie, nadat die Oscars in 2021 tot ‘n rekord lae kykerstal gedaal het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
31 Gevangenes Word Vrygelaat Deur Gewapende Bende – 20 Nog Opsoek in Kwazulu-Natal!
Interne sameswering? Die polisie in KwaZulu-Natal het Woensdag oggend in Pietermaritzburg ‘n soektog van stapel gestuur vir 20 afwagtende verhoor gevangenes, wat uit ‘n oordrag vragmotor ontsnap het. Vyf gewapende verdagtes met AK47’s het die voertuig geblokkeer en gestop.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Sewe Ver Linkse Terroriste van Italië in Hegtenis Geneem in Frankryk!
Die polisie in Parys het sewe Italianers in hegtenis geneem wat aan die vlug was nadat hulle in Italië skuldig bevind is op aanklagte van terrorisme wat verband hou met die linkse militante Rooi Brigades-groep, wat dekades lank gewelddadige aanvalle in die land uitgevoer het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Video Genoem in #Dirkiesdorp Hofsaak Bewys die Staat het Gelieg, Maar Hulle Hou Hardnekkig Aan om ‘n Totaal Valse Narratief te Skep!
Die Dirkiesdorp hofsaak is besig om dag vir dag iets uiters ontstellend, maar nie verbasend nie, te onthul en dit is die sistemiese bevooroordeeldheid en rassehaat wat die staat se swart amptenare, teen die wit minderheid van Suid Afrika koester. Hierdie endemiese bevooroordeeldheid is besig om soos nog nooit vantevore nie, onthul te word in die Dirkiesdorp hofsaak in Piet Retief en dit is waarom elke enkele wit Suid Afrikaner op hoogte moet wees van hierdie saak.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot SAL Beplan om Weer Kommersieel te Opereer by Julie Ongeag Dispuut met Vlieëniers
Dit is moontlik dat SAL teen Julie vanjaar weer kommersieel sal kan vlieg sê Thomas Kgokolo, die tydelike Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die bankrot lugredery.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Sosialiste Verstedeliking Deur Afskeping van Plattelandse Dorpe Soos Wolmaransstad & Leeudoringstad Wat Geen Munisipale Dienste Het!
In ‘n sosialisties bestel, word plattelandse dorpe nie benodig nie omdat die regime alle plase besit of beheer. Die kommuniste verkies dat alle mense in Stede woon waar dit makliker is om hulle te kontroleer. So dit is seker geen verbasing dat infrastruktuur in plattelandse dorpe nou al vir jare uitmekaarval.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















