Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsreg gaan byeenkoms hou met senior rolspelers in die burgerlike samelewing, politieke partye, individue en veral ook regslui en akademici, op 23 Junie 2021 by TLU SA se hoofkantoor in Silverton, Pretoria en sal via Zoom aangebied word. Organisasies, politieke partye en belangegroepe gaan standpunt neem oor voorgestelde vuurwapenbeheer wetsontwerp.
Lees verder…
Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsreg Sien Onteiening van Vuurwapens as Skending van Eiendomsreg
Enjoyed this post? Share it!
Meer as 108,000 Vuurwapens Vermis! SAPD en SANW Bewapen Kriminele maar Ontwapen Wetsgehoorsame Eienaars!
Dit blyk asof die SA Polisie Diens aan die kant van die kriminele veg! Ongelooflik het die SAPD dit reggekry om meer as 26,000 vuurwapens te verloor oor ‘n tydperk 12 jaar, en in 2011 kon die SANW nie rekenskap gee oor 82,000 vuurwapens nie!
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Huisinvalers Bedrywig in die Laeveld! Man in die Maag Geskiet in Rocky Drift, Nelspruit, Sterf in die Kiaat-hospitaal!
‘n Man is in sy huis in Rocky Drift in die Laeveld tussen Nelspruit en Witrivier, op 16 Junie 2021 vermoor tydens ‘n huisaanval. John Meintjies van ACS Security het gesê ‘n trop vyf swart mans, waarvan minstens een gewapen was, het probeer om by verskillende huise in te breek.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Politisering by HTS Witbank – ANC Buit Weer Skole Uit vir Politieke Gewin en Stuur Aanstokers om Buite Skool te “Toi toi”
Brackenfell Hoër 2.0 – Gemoedere by die Hoër Tegniese Skool Witbank het laas week gedreig om oor te kook toe ouers van die skool en lede van die gemeenskap slaags geraak het en mekaar byna met vuiste bygedam het. ‘n Groep swartes het buite die skool ge-toi toi en ons almal weet so iets gebeur nie sommer vanself nie, wie het hulle gestuur om blankes uit te tart? Die Premier het self erken dat daar “instigators of the incident” was. Panyaza Lesufi dalk?
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Motoris Word Aangeval deur Twee Verkeersbeamptes na hy Beampte Probeer Slaan!
Pietermaritzburg is weer om al die verkeerde redes in die kollig nadat ‘n video van ‘n onderonsie tussen verkeersbeamptes van die Msunduzi-munisipaliteit en ‘n motoris Dinsdag op sosiale media-netwerke verskyn het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Rassisme? Blanke Wag Erg Aangerand Deur Trop 6 Swart Mans Vir Geen Rede – Wil Graag Weet Waarom?
‘n Blanke Sekuriteitswag is erg aangerand en was in hospitaal vir ‘n week na ‘n bende jong swart mans hom vir geen rede aangeval het en hom ‘n “racist b*astard” genoem het, klaarblyklik omdat hy wit is en omdat hy wou weet waarom hulle “donuts” op ‘n openbare pad met hul BMW gemaak het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Vrystaatse ANC Bespreek Gerugte dat Ace Magashule Onluste en Verwoesting Finansier om “IPC te Diskrediteer”
Video’s word op sosiale media versprei, waarin gewys word hoe kwaai Vrystaatse inwoners paaie versper en bande in die provinsie brand, oor swak dienslewering. Die Vrystaatse tussentydse provinsiale komitee het gesê hy is bekommerd oor gerugte dat mense befonds word om verwoesting in die provinsie te veroorsaak, na bewerings aan die lig gekom het dat die geskorste sekretaris-generaal van die ANC, Ace Magashule, talle onluste regoor die provinsie befonds het om die IPC te diskrediteer.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Hoe Gaan Orania ‘n Afrikanerstad Word Maar Ook Verstedeliking Vermy? “Plattelandse Verstedeliking”?
Orania bars tans uit sy nate, en huise verrys soos paddastoele, terwyl grootmaatdienste so vinnig as moontlik aangelê word. Met meer as 10% groei in bevolking elke jaar, word daar gebou dat dit bars omdat Orania mik daarna om ʼn moderne Afrikanerstad te word, met ʼn baie sterk gevoel van plattelandse verstedeliking,
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
“Saggeaarde Enigste Seun”, 21-jarige Blanke Vermoor vir sy Selfoon Terwyl hy Melk in Mosselbaai Gaan Koop het!
Dood om elke draai in SA: Die 21-jarige inwoner van Mosselbaai, Rikus Raath, is op Saterdag 5 Junie 2021 gevoelloos by ‘n verkeerslig in Louis Fourie Weg doodgesteek, toe hy koelbloedig deur twee rowers vermoor is, terwyl hy die 200 meter van sy huis by The Lofts, na die Total-garage geloop het om melk te koop.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Skaapdief Moord by #Dirkiesdorp2 – Enkel Staatsgetuie Weerspreek sy Hof Getuienis in SABC Onderhoud!
Soos SAUK Nuus voorheen genoem het, die Dirkiesdorp sake (daar is 2), stem elke dag meer en meer ooreen met die rassistiese Coligny saak, en dit word bewys elke dag wat die sake in die hof voortduur. ‘n Advokaat vir die verdediging, Adv. Jaap Cilliers, het Donderdag ‘n groot slag geslaan toe hy video getuienis vir die hof gewys het, wat die leuens van die Staat in die Dirkiesdorp2 saak uitwys.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















