AfriForum ondersteun die gemeenskap in Frankfort in ‘n dringende hofaansoek om ‘n interdik teen die Mafube Plaaslike Munisipaliteit te bekom om sodoende die munisipaliteit te verplig om onwettige rioolstorting in die Wilgerivier te stop.
Lees verder…
AfriForum Ondersteun Gemeenskap in Frankfort se Dringende Hofaansoek Teen Mafube Munisipaliteit se Rioolstorting
Enjoyed this post? Share it!
Streng Wet vir Blankes, Geen Wet vir Swartes? Voormalige Polisieman kry 50 jaar Gevangenisstraf vir Korrupsie!
Is die SAPD besig om blanke korrupte beamptes te teiken in ‘n poging om te bewys hulle veg teen korrupsie, wyl swart oortreders grootliks lig daarvan uitkom? ‘n Voormalige lasbriefbeampte wat ‘n polisie-dossier en ‘n skootrekenaar van die staat gesteel het, en in die besit van geld gevind is, is tot vyftig jaar gevangenisstraf gevonnis. Natuurlik moet hy aangekla word, maar dit blyk asof sy groot oortreding, en die rede vir sulke swaar straf, is dat hy ‘n wit vel het?
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Sneeu op Hoogliggende Gebiede en Minus Temperature in die Binneland Word Hierdie Week Verwag
Sneeu sal na verwagting vandeesweek oor die hoogliggende gebiede van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Drakensberg val, met minimum temperature onder nul in die binnelandse streke van die land.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanvallers Kom Selfs is jy op jou Swakste met Covid, so Wees Paraat en Voorberei. Dit is nie of Hulle Gaan kom nie, dis Wanneer!
Hierdie is die woorde van Juanita Swanepoel (48) nadat sy op Vrydagaand 9 Julie 2021, terwyl sy bewend en siek van Covid was, 4 skote deur haar slaapkamerdeur afgevuur het, om haarself te red terwyl n groep swart mans besig was om die versterkte deur af te breek, op haar en haar man se plaas by Vierfontein in die Vrystaat.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Inwoners van Eens Pragtige Plattelandse Dorpe Steier Onder Misdaad wat als Wat hulle Opgebou het Verteer!
Eens pragtige plattelandse dorpies is nou vieslike misdaad paradyse waar die mense in dorpies soos Edenville in die Vrystaat steier onder misdaad. Edenville in die Noord Vrystaat is besig om in ‘n misdaad mekka te verander, en daar is omtrent nie meer een hond in die dorp oor nie, omdat “our people” uit die lokasie kom en die honde vergiftig.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Vrystaatse Boere Betaal Self R 6 Miljoen om Paaie te Onderhou! Is Dubbele Belasting die Voorland van Blankes?
Vrystaatse boere het volgens ʼn opname van Vrystaat Landbou (VL) die afgelope jaar reeds meer as R6 miljoen bestee om herstelwerk aan provinsiale en munisipale paaie te doen.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Interpol Reik Rooi-kennisgewings Uit Teen die Gupta-broers en hul Vrouens om vir Aanklagte in SA Verhoor te Word
Volgens die ondersoekdirektoraat (ID) het die pogings om die Gupta-broers en hul vrouens na SA terug te bring toegeneem, om tereg te staan op aanklagte, na Interpol rooi kennisgewings oor hul inhegtenisneming uitgereik het.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Voortrekkergrafte wat Onder Vaaldam se Water lê Weer Gesien Weens lae Watervlak
Van die voortrekkers se grafte is deesdae nie meer langs die Vaaldam nie, maar binne in die Vaaldam, en kan slegs gesien word wanneer die watervlak baie daal.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Duduzane Zuma Skop sy Veldtog om die ANC Presidentskap te Betwis af Wyl sy Pa Tronk toe Gaan
Newlands-Oos in Durban is ver van die blink hoogtes van die Burj Khalifa in Dubai, maar dit is waar Duduzane Zuma blykbaar sy poging om president te word, loods.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
ANC MISLUK! Eerste Plig van Regering is om Burgers te Beskerm! Man Doodgesteek in Huisinval maar Brandweer nie eens Gepla nie!
Henk Burgers (62) het gesterf na ‘n wrede huisaanval in Vrede en sy huis is ook uitgebrand, nog die regering, nog die brandweer, nog die polisie nog, nog politici, nog die hoofstroommedia is gepla hieroor en hou steeds swart-op-wit geweld en stadige volksmoord doelbewus stil. Dit is dus duidelik vir ons om onsself te verdedig en op te staan.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan




















