Daar word toenemend bespiegel oor die moontlikheid dat Jacob Zuma, Ace Magashule en Supra Mahumapelo van die ANC sal wegbreek om ‘n nuwe party te stig. Terwyl hulle al ‘n rukkie met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party vlerke sleep, het die onlangse verwikkelinge in Supra en Ace Magashule se skorsing die tonge weer laat waai.
Lees verder…
Is nog ‘n ANC-wegbreekparty ‘n Moontlikheid? “Die Korrupsie Party” met ACE, Zuma en Supra?
Enjoyed this post? Share it!
Bruin Ondrinkbare Water in Ladybrand Krane – Beurtwater nou die Sosialistiese Voorland van Plattelandse Dorpies!
Terwyl Ace Magashule nou die vrugte van sy bedrog pluk, met sy skorsing as Sekretaris Generaal van die ANC, sukkel mense in die Vrystaat nog onder die nalatenskap van sy dae as Vrystaatse Premier of te wel die “plunderaar van die Vrystaat.”
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Ace Beveg Skorsing met “Innocent Until Proven Guilty” Hofsaak Teen Ramaphosa en ANC!
Die ses senior lede van die ANC se Uitvoerende Komitee het Maandag vergader om ‘n nuwe ontwikkeling van die geskorste Ace Magashule te bespreek. Magashule het met ‘n semi-dringende aansoek na die Hooggeregshof gegaan, om die ANC-party se besluit om hom as Sekretaris-generaal te skors, te bepleit en deur die hooggeregshof te laat hersien.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Het Magashule Gebluf? Met Geen Magsbasis, is hy op pad om die ANC se Sondebok te Word…
Die onteerde ANC-sekretaris-generaal, Ace Magashule, het blykbaar nie ‘n stewige magsbasis soos vermoed was nie, aangesien die vakbond Cosatu ook sterk uitsprake teen Ace gemaak het, wat nou net tyd het tot die einde van die week om aan die land, en aan Cyril Ramaphosa, om verskoning te vra vir sy optrede en korrupsie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanvalle word Dodeliker na Plaasmoorde se Getalle Weer Styg
Al het die plaasaanvalle wat landwyd aangemeld is sedert April 2020 gedaal na 395, het die plaasmoorde gestyg na 59 vanaf 41 die vorige jaar, wat beteken dat die aanvalle dodeliker word.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
ANC se Eiendomswet is die Rooi Gevaar in Skaapsklere!
Dit is duidelik tot wat ‘n mate mense gedesensitiseer is, oor Sosialisme en die Rooi Gevaar, uit opmerkings tydens die openbare verhore van die portefeuljekomitee oor openbare werke en infrastruktuur, oor die onteieningswet. Dit is duidelik dat deelnemers geen idee het van die implikasies van hierdie wet nie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Rondte Een aan Ramaphosa, Maar Magashule Weier om op te Gee!
Ace Magashule, die geskorste sekretaris-generaal van die ANC, het die eerste rondtes in sy stryd teen Ramaphosa verloor na Cyril se aksies sterker was as wat verwag was. Dit blyk asof Ace die sondebok gaan wees.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
As jy Wit is, is jy Uit! Lindiwe Sisulu Erken Sy Weier om Blanke Ingenieurs in Plaas van Kubane aan te Stel Omdat Hulle Wit is!
Dit lyk asof ANC-ministers hul instruksies van mede-sosialistiese radikale in die Weste geneem het, omdat hulle nie meer skaam is om hul anti-blanke rassisme te erken nie. Lindiwe Sisulu, ANC-minister van waterwese, het erken dat wit geskikte, gekwalifiseerde en ervare wateringenieurs wat vir die poste aansoek gedoen het, waarna sy pas 24 Kubane ingevoer en aangestel het, maar dat sy geweier het om die wit aansoekers aan te stel, op grond daarvan dat hulle wit is.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC Skorsing Slenter: Ace en Ander Hooggeplaastes het nie Bedank nie – Gaan Skorsing net ‘n Tik op die Pols Wees?
Die ANC president het in April vanjaar aangekondig dat lede van die party wat vervolging in die gesig staar, hulle poste sal moet ontruim deur te bedank. Volgens ʼn woordvoerder van die ANC is daar nou ʼn neergelegde proses wat gevolg moet word voor skorsing gedoen kan word, en dit kan soveel as twee weke neem.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Boer Aangeval en aan Bakkie Vasgebind deur Dubbele Plaasmoordenaar op Parool wat “Skaap wou Koop”!
Leer ons nie uit dure lesse nie? ‘n Plaasmoordenaar wat uit op parool was na ‘n dubbele plaasmoord 18 jaar gelede, in die selfde omgewing, het ‘n 68 jarige boer van Frankfort wreed aangeval nadat die skurk voorgegee het hy wil ‘n skaap koop. Dit blyk ook dat Oom Gert die moordenaar herken het! Waarom verkoop boere nog vee aan aanlopers?
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Teken Aan vir SAUKradio Program Nuus
Deursoek SAUK Radio:
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat!
Vind Jou Sielsmaat Aanlyn Nou!

Goedkoopste Huurmotors in SA
Onlangse Programme Potgooie
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
Volg Ons op Sosiale Media
SAUK Nuus Berigte en Artikels
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Die Proses is die Straf. Nederlander Gearresteer vir Antieke Wapens & Gaspistool – Lewe Vernietig!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Volkseie Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Matrix Tyre Solutions BloemfonteinMatrix Tyre Solutions have been operating in Bloemfontein for the past 7 months and is a privately owned company. We are also part of the Bandag network consisting of 36 Bandag manufacturing dealers which are supported by 32 Bandag Truck Services (BTS) dealers. This extensive network is dedicated and committed to providing the “Total Tyre […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
Yell.co.za Advertensies
Nuus van Die Kaap
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
Bestuur deur SAUK.co.za vir © Inspan



















